Aborteer of nie? Paartjie vra die web

2010-11-19 10:02
Tweets Share Share line Print

Chicago – ‘n Paartjie van Minnesota in die VSA sal internetgebruikers laat besluit oor die lot van hul 16 week oue fetus.

Pete en Alisha Arnol, albei 30, het ‘n stem op hul webwerf, www.birthornot.com, geplaas waarop internetgebruikers kan besluit of hulle die fetus moet aborteer of nie, het Gawker.com berig.

Die paartjie dring daarop aan dat die stemmery nie bloot ‘n anti-aborsieveldtog of reklamefoefie is nie.

“Ons neem dit baie ernstig op,” het mnr. Arnold aan Gawker gesê.

Hy het egter bygevoeg dat die uitslag van die stem nie bindend sal wees nie, hoewel dit ‘n groot impak op hul uiteindelike besluit oor die fetus sal hê.

Die Arnolds, wat al vir 10 jaar getroud is, sê hulle is al deur twee miskrame.

Hulle het die webwerf begin omdat hulle nie seker is of hulle gereed is vir ouerskap nie.

Die stem sal tot 7 Desember oop wees, waarna dit wettiglik te laat sal wees om die fetus in die staat van Minnesota te aborteer.

Volg Nuus24 op Twitter.

- AFP

Lees meer oor: kan jy glo?  |  internet  |  aborsies

Lewer kommentaar op hierdie artikel
12 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

wynakruger sê... Wat sal mens se, hierdie klomp kaders kan mekaar nie eens vertrou nnnnnie nou wil hulle he diewereld moet Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-17°C A few showers. More sun than clouds. Cool. Pta: 9-23°C Sunny. Mild.
Jhb: 7-20°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 8-23°C Sunny. Mild.
Dbn: 16-26°C Morning clouds. Mild. PE: 16-24°C High level clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

AUDI

S3 2.0 TFSi Quattro 3-dr
2008
R 366,756.00

OPEL

CORSA LITE 1.4i
2006
R 69,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

LeapPad

Nou slegs R1 100

Moedig jou kinders aan om ’n sprong te maak na ’n beter toekoms met die LeapPad. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.