Aap se kind kies om te deel

2010-02-16 14:30
Tweets Share Share line Print

Kaapstad - Nuwe navorsing toon dat dit nie net mense is wat vrywilliglik deel nie – bonobos, ‘n suster spesie van die sjimpansee, deel ook graag hul kos met ander, berig die Science Daily.

“In die verlede het ons gedink dit is net mense wat vrywilliglik hul kos sal deel,” het Brian Hare van die Duke Universiteit in Noord Carolina gesê.

Dr. Hare en en Suzy Kwetuenda van die Lola ya Bonoba toevlugsoord in die Demokratiese Republiek van die Kongo, het ‘n studie op honger bonobos gedoen.

Die bonobos kon elke keer kies of hulle die kos alleen gaan eet, en of hulle dit met ‘n ander bonobo sal deel.

Hulle kon hul kos na ‘n leë kamer neem en alleen eet, of hulle kon ‘n tweede kamer oopmaak en hul kos met ‘n ander bonobo deel.

Telkemale het die honger bonobo gekies om sy kos met sy maatjie te deel, eerder as om alles alleen op te eet.

Kliek hier vir die volledige storie.
 

Lees meer oor: navorsing  |  diere

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

wynakruger sê... Wat sal mens se, hierdie klomp kaders kan mekaar nie eens vertrou nnnnnie nou wil hulle he diewereld moet Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-17°C A few showers. More sun than clouds. Cool. Pta: 9-23°C Sunny. Mild.
Jhb: 7-20°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 8-23°C Sunny. Mild.
Dbn: 16-26°C Morning clouds. Mild. PE: 16-24°C High level clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

AUDI

S3 2.0 TFSi Quattro 3-dr
2008
R 366,756.00

OPEL

CORSA LITE 1.4i
2006
R 69,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

LeapPad

Nou slegs R1 100

Moedig jou kinders aan om ’n sprong te maak na ’n beter toekoms met die LeapPad. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.