Aanlyn-TV vir DSTV, MWEB kliënte

2010-05-05 13:14
Tweets Share Share line Print

Kaapstad – MWEB het aangekondig dat die maatskappy vanaf Woensdagoggend DSTV-op-versoek aan alle onbeperkte-ADSL kliënte sal verskaf.

Dit beteken gebruikers wat van MWEB se onbeperkte ADSL pakket gebruikmaak, regstreeks sport en rolprente op hul rekenaar via die internet sal kan kyk, het die maatskappy op die sosiale netwerk Facebook gesê.

MWEB is weereens ‘n stappie voor in die internetmark in Suid-Afrika. DStv Premium kliënte wat ‘n ADSL rekening by MWEB het, sal nou hierdie diens gratis kan geniet by www.dstv.com.

MWEB is die enigste geakkrediteerde maatskappy by DStv wat hierdie diens kan aanbied.

Rudi Jansen, uitvoerende hoof van MWEB, het gesê die maatskappy is trots om eerste hierdie diens aan hul verbruikers te bied op ‘n maklike en toeganklike manier.

"Deur DStv aanlyn op jou rekenaar of skootrekenaar te kyk, sal jy ook ‘n addisionele kanaal in jou huis hê,” het Jansen gesê.

Die produk sal vanaf 5 Mei 2010 beskikbaar wees. DStv verbruikers met ‘n DStv Premium subskripsie kan na www.dstv.com gaan om daarvoor te registreer.

- Vir die volledige storie besoek marcforrest.com
 

Lees meer oor: dstv  |  internet

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

wynakruger sê... Wat sal mens se, hierdie klomp kaders kan mekaar nie eens vertrou nnnnnie nou wil hulle he diewereld moet Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-17°C A few showers. More sun than clouds. Cool. Pta: 9-23°C Sunny. Mild.
Jhb: 7-20°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 8-23°C Sunny. Mild.
Dbn: 16-26°C Morning clouds. Mild. PE: 16-24°C High level clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

OPEL

Zafira 1.8 Elegance MPV MY03
2004
R 99,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

VOLKSWAGEN

Golf 4 1.6 Std 5-dr
2004
R 99,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

LeapPad

Nou slegs R1 100

Moedig jou kinders aan om ’n sprong te maak na ’n beter toekoms met die LeapPad. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.