61 walvisse spoel uit, vrek in NS

2011-11-16 19:38
Tweets Share Share line Print

Wellington – Meer as 60 loodswalvisse is op ‘n afgeleë strand in Nieu-Seeland dood gevind, het amptenare Woensdag gesê.

Toeriste het Maandag by Farewell Spit aan die bopunt van die Suid-Eiland op die 61 gestrande walvisse afgekom, het die departement van bewaring (DOC) gesê.

John Mason, plaaslike bestuurder van die DOC, het gesê ‘n groot hoeveelheid was reeds dood.

Hulle het gehoop dat die oorlewendes Dinsdag met hooggety sal terug beweeg in die water, maar hulle het net weer uitgeswem na die strand.

Teen Woensdagoggend was 18 walvisse nog lewendig en werkers van die DOC het besluit om hulle uit te sit, eerder as hom hulle verder te laat ly.

“Dit is die ergste uitkoms en dit is nie ‘n werk wat ons mense geniet om te doen nie,” het Mason gesê.

Loodswalvisse word tot ses meter lank en is die mees algemene spesie van walvisse wat in Nieu-Seeland voorkom.

Daar is twee tot drie keer ‘n jaar sulke voorvalle waar groot groepe saam op die strand uitspoel.

Wetenskaplikes is nie seker hoekom loodswalvisse so uitspoel nie, maar hulle spekuleer dat dit gebeur wanneer hul sonar in vlak water deurmekaar word, of wanneer ‘n siek walvis in die groep na die strand swem en die ander hom volg.

– Volg Nuus24 op Twitter

 

- AFP

Lees meer oor: nieu-seeland  |  walvisse

Lewer kommentaar op hierdie artikel
1 reaksie
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

wynakruger sê... Wat sal mens se, hierdie klomp kaders kan mekaar nie eens vertrou nnnnnie nou wil hulle he diewereld moet Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-17°C A few showers. More sun than clouds. Cool. Pta: 9-23°C Sunny. Mild.
Jhb: 7-20°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 8-23°C Sunny. Mild.
Dbn: 16-26°C Morning clouds. Mild. PE: 16-24°C High level clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

OPEL

Zafira 1.8 Elegance MPV MY03
2004
R 99,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

VOLKSWAGEN

Golf 4 1.6 Std 5-dr
2004
R 99,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

LeapPad

Nou slegs R1 100

Moedig jou kinders aan om ’n sprong te maak na ’n beter toekoms met die LeapPad. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.