50% van vis kom binnekort van plase

2011-06-29 12:48
Tweets Share Share line Print

Kaapstad – Sowat 50% van die vis wat deur mense verbruik word, sal teen die einde van volgende jaar van akwakultuur-plase afkomstig wees.

John Duncan, ’n verteenwoordiger van die Suid-Afrikaanse Volhoubare Seekosinisiatief (Sassi), het gesê die vraag na seekos en vis het so toegeneem dat die wêreld se natuurlike vis- en seekosbronne nie daaraan kan voldoen nie.

“Volgens die jongste verslag van die Food and Agriculture Organisation van die Verenigde Nasies het die verbruik van vis en seekos toegeneem tot 17 kg per persoon per jaar,” vertel Duncan.

Hy was een van die sprekers op ’n Tilapia-opedag by Dicla Eco Tilapia op Muldersdrif.

Volgens Duncan is die Aquaculture Stewardship Council, wat verskeie rolspelers verteenwoordig, onlangs op die been gebring om die bedryf te sertifiseer.

Onafhanklike raadgewers sal dus ’n plaas besoek wat om sertifisering aansoek doen, en die plaas nagaan om te bepaal of hy vir sertifisering in aanmerking kom.

– Lees die volledige storie hier.

– Volg Nuus24 op Twitter.
 

- Landbouweekblad

Lees meer oor: boere  |  seelewe  |  plase

Lewer kommentaar op hierdie artikel
2 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

wynakruger sê... Wat sal mens se, hierdie klomp kaders kan mekaar nie eens vertrou nnnnnie nou wil hulle he diewereld moet Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-17°C A few showers. More sun than clouds. Cool. Pta: 9-23°C Sunny. Mild.
Jhb: 7-20°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 8-23°C Sunny. Mild.
Dbn: 16-26°C Morning clouds. Mild. PE: 16-24°C High level clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

OPEL

Zafira 1.8 Elegance MPV MY03
2004
R 99,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

VOLKSWAGEN

Golf 4 1.6 Std 5-dr
2004
R 99,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

LeapPad

Nou slegs R1 100

Moedig jou kinders aan om ’n sprong te maak na ’n beter toekoms met die LeapPad. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.