‘50% landbougrond in SA raak nutteloos’

2011-06-24 08:14
Tweets Share Share line Print

Kaapstad – Tot 50% van die beste landbougrond in Suid-Afrika kan nutteloos gemaak word as die regering nie sy geïntegreerde hulpbronplan behoorlik hersien nie, meen een kenner.

“Suid-Afrika kan ook maklik die koste van nóg twee Medupi-kragsentrales spaar as daar daadwerklik aandag gegee word aan die leemtes in die regering se geïntegreerde hulpbronplan (IRP 2010),” het John Joshlin van Smart Green Prosperity gesê.

Joshlin het op die Solar South Africa-konferensie in Johannesburg gesê die huidige IRP diskrimineer teen toekomstige geslagte.

Dit ignoreer die kwessie van suur mynwater en die vergiftiging van oppervlak- en ondergrondse water vanweë die ontginning van steenkool, meen Joshlin.

Hy het gesê laasgenoemde waterbesoedeling kan tot 50% van die beste landbougrond nutteloos maak. Daarby word die koste van onder meer watersuiwering buite rekening gelaat.

Lees die volledige storie hier.

Volg Nuus24 op Twitter.
 

- Landbouweekblad

Lees meer oor: landbou  |  waterbesoedeling

Lewer kommentaar op hierdie artikel
1 reaksie
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

wynakruger sê... Wat sal mens se, hierdie klomp kaders kan mekaar nie eens vertrou nnnnnie nou wil hulle he diewereld moet Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-17°C A few showers. More sun than clouds. Cool. Pta: 9-23°C Sunny. Mild.
Jhb: 7-20°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 8-23°C Sunny. Mild.
Dbn: 16-26°C Morning clouds. Mild. PE: 16-24°C High level clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

OPEL

Zafira 1.8 Elegance MPV MY03
2004
R 99,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

VOLKSWAGEN

Golf 4 1.6 Std 5-dr
2004
R 99,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

LeapPad

Nou slegs R1 100

Moedig jou kinders aan om ’n sprong te maak na ’n beter toekoms met die LeapPad. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.