Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

27 pikkewyne deur honde doodgebyt

2012-05-10 14:22
Tweets Share Share line Print

Melbourne – Omgewingsbeamptes het Donderdag die dood van 27 pikkewyne, wat waarskynlik deur ‘n hond of trop honde by Katbaai doodgebyt is, ondersoek.

Die pikkewyne is Woensdag in die Phillip-eiland Natuurpark in die Victoria-staat, ‘n gewilde toeriste-attraksie, gevind.

“Amptenare van die departement van volhoubaarheid en wildlewe ondersoek die oorsaak van hul dood, alhoewel voorlopige ondersoeke van hul beserings in ooreenstemming is met ‘n honde-aanval,” het ‘n woordvoerder van die departement gesê.

Die kleinpikkewyn is die wêreld se kleinste pikkewynspesie en die enigste spesie wat permanent in Australië aangetref word.

Phillip-eiland is die tuiste van een van die wêreld se grootste kolonies en honderde van hierdie voëls swem elke aand na die land om na hul neste in die natuurreservaat te gaan.

Duisende mense kom elke jaar om die pikkewyn-parade, soos wat dit bekendstaan, te aanskou.

Die eienaar van enige hond wat verantwoordelik vir die aanval is kan met tot Aus$3 000 (R24 200) beboet word.

– Volg Nuus24 op Twitter

 

- Sapa - AFP

Lees meer oor: pikkewyne  |  diere
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
5 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

Welkom by Nuus24,

die enigste webwerf vir ontvouende nuus in Afrikaans. Kry die varsste blik op sake rakende SA, die wêreld, sport, vermaak, tegnologie en meer, soos dit plaasvind.

www.Nuus24.com

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Robert Logger sê... In Nederland het ons elektriese taxi's in Amsterdam, elektriese busse op Schiermonnikoog, en baie pizza-besorgdienste ry met elektriese bromponies. Maar, ons is amper die digbevolkste land van Europe( net Malta is digter bevolk). Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday Bethlehem - 06:54 AM
    Road name: N5 Both Ways
    Roadworks - two stop / go controls between Bethlehem and Kestell - expect waiting times of up to 15 minutes at each control
  • Thursday Bethlehem - 07:12 AM
    Road name: R76
    ROADWORKS - stop / go controls between Bethlehem and Lindley
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Winchester Mansions

Spend 3 nights at Winchester Mansions from R3 330 per person sharing and pay for 2 nights. Includes accommodation, return flights, car rental and Local Travel Insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Sylvia Day se Entwined with You

Gideon en Eva se storie word voortgesit in die kragtige sensuele derde roman van die internasionale Crossfire-trefferreeks. Plaas jou voorafbestelling nou!

Maak onvergeetlike oomblikke joune op DVD en Blu-ray

Ongelooflike winskopie-aanbod – twee vir R99, vir ’n DVD of Blu-ray. Maak onvergeetlike oomblikke in rolprente deel van jou versameling. Koop nou!

Sensasionele besparing op speletjies, nabootsers – bespaar tot 25%

Moenie hierdie fantastiese spesiale aanbod misloop nie: vlieg vliegtuie, wees in beheer van ’n polisiemag in die grootste stede en nog veel meer. Moenie talm nie – die aanbod is net geldig vir ’n beperkte tyd en solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm Weber-aanbod!

57cm kompakte braaitoestel + GRATIS deksel + GRATIS visbraaier vir R1299.95. Solank voorraad beskikbaar is. Stel nou ondersoek in.

Uitverkoping van huisware – bespaar tot R1000

Daar kan kwalik ’n beter aanbod wees. Bespaar tot R1000 op uitgesoekte toerusting en huisware-produkte. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm Weber-aanbod!

57cm kompakte braaitoestel + GRATIS deksel + GRATIS visbraaier vir R1299.95. Solank voorraad beskikbaar is. Stel nou ondersoek in.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.