nog

Derde van malaria-middels 'is vals'

2012-05-22 20:01

'n Derde van malaria-middels wat oor die wêreld heen gebruik word om die verspreiding van die virus te stop is vals, het navorsing getoon.

SpaceX Falcon rocket

SpaceX se ruimtetuig suksesvol lanseer

2012-05-22 14:31

Die maatskappy SpaceX van Kalifornië het ’n private ruimtetuig suksesvol na die internasionale ruimtestasie lanseer.

Dr. Fish-spabehandelings kwel NDBV

2012-05-22 09:45

Die NDBV het die departement van gesondheid gevra om die moontlikheid, dat visspabehandelings 'n gesondheidsgevaar inhou, te ondersoek.

Pakistan het weer toegang tot Twitter

2012-05-21 14:35

Toegang tot Twitter is in Pakistan herstel nadat dit geblokkeer was weens ‘n kompetisie om karikature van die profeet Mohammed te deel.

Twitter

Pakistan blokkeer Twitter oor kompetisie

2012-05-20 21:02

Pakistan het Twitter vir 'n dag geblokkeer weens ‘n kompetisie om karikature van die Profeet Mohammed op die sosiale netwerk te deel.

Mark Zuckerberg Jesse Eisenberg SNL

Facebook-baas verander 'verhoudingstatus'

2012-05-20 08:42

Mark Zuckerberg, stigter en uitvoerende hoof van Facebook, en Priscilla Chan het tydens ‘n klein seremonie getrou.

SpaceX Falcon rocket

SpaceX se ruimtetuig lanseer toe nie

2012-05-19 13:33

'n Privaatmaatskappy sou Saterdag ruimte-geskiedenis maak indien sy ruimtetuig na die Internasionale Ruimtestasie (IRS) lanseer het.

Vrou (73) se Everest-klimtog suksesvol

2012-05-19 11:30

'n Bejaarde Japannese vrou het gewys sy is oud, maar nog lank nie koud nie toe sy wéér Everest, die hoogste bergpiek, uitgeklim het.

Lioness

Leeuwyfie ontsnap uit Botswana oor SA grens

2012-05-18 11:30

'n Leeuwyfie het van 'n plaas in Botswana ontsnap en die grens na Suid-Afrika oorgesteek, het die Noordwes-polisie gesê.

earth

Ambisieuse plan teen aardverwarming vir eers af

2012-05-17 09:30

Britse wetenskaplikes se plan om deeltjies in die boonste laag van die atmosfeer vry te stel om aardverwarming te stuit, is vir eers uitgestel.

heroin

Aussies moet bontstaan om dwelmstroom te stuit

2012-05-17 07:30

Australiese owerhede het die afgelope jaar op 'n rekordhoeveelheid dwelmmiddels beslag gelê wat die land van oraloor ingestroom het.

 
NY Freedom Tower

Wêreld se hoogste toring in Tokio geopen

2012-05-22 12:00

Die wêreld se hoogste toring, die Tokio Skytree, wat sowat twee keer hoër as die Eiffel-toring is, is oopgestel vir die publiek.

Zille wil W-Kaap 'groen middelpunt' van SA maak

2012-05-21 21:01

Die Wes-Kaapse regering wil die streek die “groen ekonomiese middelpunt” van Suid-Afrika maak, het die premier, Helen Zille, gesê.

Eclipse

Miljoene in vervoering oor ringverduistering

2012-05-21 10:30

’n Sonsverduistering wat die son in ’n vlammende ring omskep het, het dele van Asië en Noord-Amerika in halfdonkerte gehul.

SAA

SAA vlieg nou na Benin

2012-05-20 18:02

'n Verteenwoordiger van die Suid-Afrikaanse Lugdiens (SAA) het hul nuwe roete van Johannesburg na Cotonou in Benin bekend gestel.

Beach

Beseerde walvis van kant gemaak

2012-05-19 14:30

Die beseerde dwerg-potvis (ook bekend as die spermwalvis), wat Saterdag by Surfers Corner in Muizenberg uitgespoel het, is van kant gemaak.

NSRI

Beseerde walvis spoel uit in Muizenberg

2012-05-19 11:30

'n Beseerde dwerg-potvis (ook bekend as die spermwalvis) het by Surfers Corner in Muizenberg uitgespoel, het die NSRI gesê.

Pregnant woman

Dieet 'veilig vir swanger vroue'

2012-05-18 13:36

Om op 'n dieet te wees terwyl jy swanger is, is veilig en hou geen gevare vir die baba in nie, het 'n Britse mediese joernaal bekendgemaak.

Facebook

Facebook-notering een van wêreld se grootstes

2012-05-18 09:30

In die derde grootste notering in die geskiedenis van Amerika word Facebook Inc se aandele elk $38 (sowat R315,40) geraam.

Robot grip

Verlamde beheer robotarm 'met gedagtes'

2012-05-17 08:45

'n Nuwe robotarm wat deur 'n mens se gedagtes alleen beheer word, kan nuwe vryheid vir verlamdes oor die wêreld heen bring.

Lolo the tiger

Gevriesde tiere, luiperd in woonhuis gevind

2012-05-16 14:30

Die polisie in Thailand het die gevriesde dele van tiere, 'n luiperd en 'n wildekat tydens 'n klopjag by 'n huis in Bangkok gevind.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-17°C A few showers. More sun than clouds. Cool. Pta: 9-23°C Sunny. Mild.
Jhb: 7-20°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 8-23°C Sunny. Mild.
Dbn: 16-26°C Morning clouds. Mild. PE: 16-24°C High level clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

OPEL

Zafira 1.8 Elegance MPV MY03
2004
R 99,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

VOLKSWAGEN

Golf 4 1.6 Std 5-dr
2004
R 99,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

LeapPad

Nou slegs R1 100

Moedig jou kinders aan om ’n sprong te maak na ’n beter toekoms met die LeapPad. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.