sci-tech

Gasprojek van R400m. beplan

20 minute gelede

Air Liquide, ’n internasionale verskaffer van nywerheids- en mediese gas, gaan ’n projek van R400 miljoen in Suid-Afrika aanpak.

Klink 'n glasie op Google Street View

2012-02-06 15:00

Jy mag dalk nie agter jou lessenaar wyn proe nie – maar nou kan jy darem baie van Suid-Afrika se bekendste wynplase op jou rekenaar besigtig.

Broadband

Definisie van 'breëband' in SA nie verander

2012-02-06 13:01

Die minimum-vereiste vir 'n internetverbinding om in Suid-Afrika as "breëband" te kwalifiseer, sal nie gou verhoog word nie.

Google Android

Nuwe Google-diens beskerm jou Android-foon

2012-02-06 11:00

Google het 'n nuwe diens aangekondig wat sal help om jou Android-slimfoon teen virusse en ander skadelike sagteware te beskerm.

Facebook

'Baie nog nie Facebook-voos'

2012-02-04 10:13

'n Opname wys dat mense wat die sosiale netwerkwerf Facebook sedert sy ontstaan gebruik nog glad nie moeg is daarvoor om hul gedagtes te deel nie.

Stickleback fish

Goudvissies in dié bakke dalk gou taboe

2012-02-04 07:15

Is jy ’n aanhanger van die ronde, deursigtige visbak met ’n klein goudvissie daarin? Dit mag dalk binnekort taboe wees.

 
TEGNOLOGIE:

TEGNOLOGIE:  Marine Le Pen, kandidaat vir die 2012 Franse presidensiële verkiesing, word gesien op 'n Iphone terwyl sy haar toespraak in Toulouse lewer. (Pascal Pavani, AFP)

Multimedia   ·   Lesersfoto’s   ·   Nuus in Foto's Stuur vir ons jou foto's  ·  Stuur vir ons jou stories

U2

FB maak Bono binnekort die rykste rocker

2012-02-06 12:00

Die Ierse rockster Bono se aandele in die sosiale netwerk Facebook sal hom binnekort die rykste rockster op die planeet maak.

Maak Facebook-vriende met Zuma

2012-02-06 07:02

Pres. Jacob Zuma sal voor sy staats­rede op 9 Februarie Facebook en Twitter inspan om na Suid-Afrikaners se probleme te luister.

smoke, world tobacco day, ways to stop smoking, ci

Kanker: Moenie rook nie!

2012-02-04 08:46

Om te rook, kom neer op ’n doodswens. Dit is die grootste oorsaak van kanker, het dr. Carl Albrecht van Kansa gesê.

India flag

Indië se lugkwaliteit die swakste ter wêreld

2012-02-03 17:35

Indië het die swakste lugkwaliteit ter wêreld – selfs erger as dié van China, het 'n jaarlikse opname van twee universiteite in Amerika getoon.

binne nuus24


 

Nuutste Sci-tech-kommentaar

Adolf sê... Afrika! Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 20-26°C More sun than clouds. Mild. Pta: 18-28°C Widely scattered tstorms. Broken clouds. Mild.
Jhb: 17-26°C Widely scattered tstorms. Clearing skies. Mild. Bfn: 19-31°C Mostly sunny. Pleasantly warm.
Dbn: 20-29°C Mostly sunny. Warm. PE: 22-26°C More sun than clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Passat 1.9 TDi Comfortline Dsl MY06
2006
R 199,595.00

RENAULT

Scenic 2.0 Dynamique AT MPV
2003
R 85,995.00

ISUZU

KB300 TDi D-Cab LX Dsl MY04
2005
R 149,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chill out in Knysna

Spend 2 nights at the Turbine Boutique Hotel & Spa in Knysna's gorgeous Thesen Island for R3058 per person sharing. Includes return flights, taxes, car hire and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

gobii eReader nou beskikbaar

Koop die gobii eReader en gobii-omhulsel vir iemand spesiaal vir Valentynsdag. Gratis aflewering binne 24-uur. Koop dit nou.

Koop Friends with Benefits en wen

Koop die DVD of Blu-ray en staan ’n kans om 1 van 5 "Love You"-blikke met koekies te wen. Die wedstryd sluit 9 Februarie. Koop dit nou.

Koop 4 romans vir R79,96

Koop enige 4 romantiese verhale vir slegs R79,96 terwyl voorraad hou. Koop dit nou.

Geskenke vir hom

Koop ’n klassieke skuimskeerborsel vir R279 vir die man in jou lewe en kry 15% afslag op ’n uitgesoekte reeks naskeermiddels. Koop dit nou.

Dit is al weer ’n fleurige Valentynsdag!

Daar is fleurige spesiale aanbiedinge by kalahari.com met die gobii eReader, Friends with Benefits, parfuums en rose wat nou beskikbaar is. Koop dit nou.

2 DVD's vir slegs R129

Winskopie van die week

Sit snoesig teenaan jou geliefdes hierdie Valentynsdag met ons aanbod van 2 DVD's vir slegs R129. Aanbod geldig solank vooraad hou. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.