Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Zuma sê nee vir Zille-debat

2012-10-16 12:00
Tweets Share Share line Print

Aanwysers

Rand/$ 9.98-0.02%Goudmynesektor
Rand/£ 15.67-0.12% 1432.010%
Rand/€ 13.32-0.22%Alle aandeleindeks
Goud/oz1385.300.14% 40323.620%

Johannesburg – Pres. Jacob Zuma het 'n versoek van die DA-leier, Helen Zille, van die hand gewys vir 'n openbare debat oor die stand van die ekonomie.

RSG berig Mac Maharaj, presidensiële woordvoerder, het by navraag gesê die president het teen Maandagmiddag nog nie 'n amptelike versoek van die opposisieleier ontvang nie.

Hy sê Zuma is tans besig om in samewerking met belangrike rolspelers aandag te skenk aan die stand van die ekonomie.

Maharaj sê hulle sien nie die doel van enige optrede wat die aandag kan aflei en belanghebbendes daarvan weerhou om saam te werk nie.

Eyewitness News het vroeër berig Zille is bekommerd oor die voortslepende stakings, werkloosheidsyfers en die land se kredietgradering.

“Suid-Afrikaners benodig ‘n ernstige debat hieroor, om te evalueer waar die politieke partye staan...” het sy vroeër gesê.

Volg Nuus24 op Twitter  

Lees meer oor: helen zille  |  jacob zuma  |  ekonomie  |  stakings
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
56 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

5 foute om nie met ?finansiers te maak

12 Jun 2013

Jy is ’n entrepreneur en het daarom natuurlik ’n droom of twee. Jy soek finansiering en male sonder tal kry jy dit [...]

Iets is vrot in die regering

24 May 2013

Die korporatiewe sektor is nie immuun teen korrupsie nie. Deelnemers aan die internasionale vereniging vir gesert [...]

Sjoe, BarloworldMaponya . . . en al dié motors?

23 May 2013

Die BarloworldMaponya-tak in Orlando-Oos, Soweto, was verlede week so vol nuwe motors dat daar nie parkeerplek vir [...]


140
1
1 van 10
 
Verkeer
Lotto
 
  • Tuesday Edenvale - 07:08 AM
    Road name: N3 Southbound
    STATIONARY VEHICLE in the middle lane before Gilloolys Interchange - delays
  • Tuesday Central Johannesburg - 07:07 AM
    Road name: M2 Westbound
    DELAYS between Joe Slovo Drive and the Crown Interchange
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Lagoon Beach Hotel - Milnerton

Spend 3 nights and pay for 2 nights per person sharing for R2 863 at the Lagoon Beach Hotel - Milnerton. The special includes accommodation, return flights, car rental and local travel insurance.


Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop 3 boeke van Sylvia Day en kry 30% afslag

Koop 3 boeke van Sylvia Day en kry 30% afslag. Boeke sluit in Sylvia Day se nuwe topverkopers Entwined with You, Reflected in You en nog veel meer. Koop nou!

Tot 30% afslag op speletjies en toebehore vir Wii U

Moenie hierdie ongelooflike aanbod mis van tot 30% afslag op speletjies en toebehore vir Wii U. Aanbod geldig vir solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Superslim, fantastiese kombuisware + ’n GRATIS kookboek!

Spandeer R200 of meer op Progressive-kombuisware en kry ’n GRATIS kopie van Masterchef South Africa se kookboek. Koop nou!

DVD’s van Top Gear – 2 vir R99

Kry 2 DVD’s van Top Gear vir R99 en versnel die toekoms in (of gaan terug in tyd) van die opwindende motorwêreld. Koop nou!

Tot 60% afslag op gesogte items by kalahari.com

Kry tot 60% afslag op gesogte items by kalahari.com. Buitelewe-produkte, gereedskap, bagasie, DVD’s en nog meer. Koop nou!

Koop 3 boeke van Sylvia Day en kry 30% afslag

Koop 3 boeke van Sylvia Day en kry 30% afslag. Boeke sluit in Sylvia Day se nuwe topverkopers Entwined with You, Reflected in You en nog veel meer. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.