Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Zuma moet sakevertroue in die land herstel

2013-02-13 17:47
Tweets Share Share line Print

Aanwysers

Rand/$ 10.26-2.57%Goudmynesektor
Rand/£ 15.88-1.56% 1329.60-3.03%
Rand/€ 13.56-1.2%Alle aandeleindeks
Goud/oz1312.05-4.54% 40134.20-1.59%

Johannesburg – Die Suid-Afrikaanse Kamer van Handel en Nywerheid (SAKHN) verwag dat pres. Jacob Zuma deur sy staatsrede die sakevertroue in die land gaan herstel, het Neren Rau, die hoof- uitvoerende beampte, gesê.

"Onlangse gebeure het Suid-Afrika in 'n ongunstige lig gestel daar is 'n dringende behoefte vir die president om plaaslike en internasionale sakevertroue deur sy staatsrede te herstel."

Die SAKHN verwag dat Zuma buitelandse en binnelandse beleggers gaan gerusstel oor ekonomiese stabiliteit, veral met betrekking tot kommer oor onwettige betogings, die bestuur van regeringsuitgawes en problematiese mynbouwetgewing. Die SAKHN het verder gesê hy Zuma moet ook vra dat stakings op 'n wettige gedissiplineerde wyse gehou moet word.

Rau het gesê die SAKHN hoop temas soos die bevordering van sakevertroue, 'n vermindering van staatsingryping in die ekonomie en 'n verbintenis aan groter beleidsekerheid sal in die staatsrede vervat word.

Zuma sal Donderdagaand om 19:00 sy staatsrede lewer.

– Volg Nuus24 op Twitter

- SAPA

Lees meer oor: jacob zuma
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
40 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Is jou onderneming in die knyp?

20 Jun 2013

Is enige van die volgende deel van jou werkslewe? Indien wel, delf ’n bietjie dieper en doen iets daaraan, want d [...]

5 foute om nie met ?finansiers te maak

12 Jun 2013

Jy is ’n entrepreneur en het daarom natuurlik ’n droom of twee. Jy soek finansiering en male sonder tal kry jy dit [...]

Iets is vrot in die regering

24 May 2013

Die korporatiewe sektor is nie immuun teen korrupsie nie. Deelnemers aan die internasionale vereniging vir gesert [...]


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Charl Naude sê... Geluk dis baie maklik om geld weg te gee as jy nie daarvoor gewerk het nie en dit net gekry het omdat jy swart is. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday Heidelberg - 10:57 AM
    Road name: N3 Southbound
    OVERTURNED TRUCK near the Dasville Interchange - expect delays
  • Thursday Randvaal - 10:54 AM
    Road name: R59 Southbound
    DELAYS between R550 Heidelberg Road and Randvaal Road
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.