Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Wyn-boikot kan 300 000 poste kos

2012-11-15 11:15
Tweets Share Share line Print

Aanwysers

Rand/$ 9.59-0.12%Goudmynesektor
Rand/£ 14.50-0.68% 1353.72-0.68%
Rand/€ 12.38-0.68%Alle aandeleindeks
Goud/oz1387.59-0.05% 40998.580.35%

Kaapstad – Die plaaslike wynbedryf kan ten gronde gaan en derduisende  mense werkloos laat as ‘n ANC-voorstel om Suid-Afrikaanse wyne te boikot, vrugte afwerp, het Landbou.com berig.

“Dit sal ’n enorme impak hê. Ek kan net nie sien dat daar 300 000 mense in die strate moet rondloop nie. Dit kan net nie gebeur nie!”

Só sê Beyers Truter, voorsitter van die Pinotage-vereniging, oor die moontlikheid dat Suid-Afrika se wynbedryf verwoes kan word.

Volgens Truter word dié aantal mense net in die Wes-Kaap deur dié bedryf onderhou.

Hy sê ’n boikot van die bedryf gaan beteken dat ’n boer nie ’n inkomste kan genereer nie, wat op die ou end sal beteken dat hy nie sy werkers kan betaal nie.

Volgens berigte is stakers tans besig om chaos op Swellendam te veroorsaak en dat paaie na die dorp toegemaak is.

Dit volg nadat die staking ná Woensdag se geweld, tydelik opgeskort is.

Volg Nuus24 op Twitter   

Lees meer oor: de doorns  |  landbou  |  stakings
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
79 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Iets is vrot in die regering

24 May 2013

Die korporatiewe sektor is nie immuun teen korrupsie nie. Deelnemers aan die internasionale vereniging vir gesert [...]

Sjoe, BarloworldMaponya . . . en al dié motors?

23 May 2013

Die BarloworldMaponya-tak in Orlando-Oos, Soweto, was verlede week so vol nuwe motors dat daar nie parkeerplek vir [...]

My laaste middagete saam met Michael Jordaan

23 May 2013

"Iets anders wat baie sterk in my middagete met hom uitgestaan het was die idee dat die bankbedryf ’n agtenswaardi [...]


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Francois Blom sê... Selfs ek, wat nie 'n bloue clue het oor die ekonomie en ekonomiese dinge nie, besef dat COSATU totaal en al die pot mis sit!!! Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Friday Pretoria - 18:47 PM
    Road name: Boom Street
    TRAFFIC LIGHTS not working at Sophie De Bruyn Street
  • Friday Germiston - 18:41 PM
    Road name: N3 Northbound
    ACCIDENT at the cement factory
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

gobii 7” LCD-e-leser in kleur + R160 e-boekkoopbewys – Soos gesien op TV

Lees e-boeke, kyk na video’s en luister na musiek met hierdie ongelooflike e-leser, nou slegs R799. Koop nou.

Witwarm Weber-aanbod!

Kompakte braai van 57cm + GRATIS deksel + GRATIS visbraai vir R1299.95. Terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou.

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Wreck-It Ralph nou beskikbaar

Jy en jou kinders sal dol wees oor hierdie jolige avontuurpretrit van Walt Disney. Beskikbaar op DVD, Blu-ray en in 3D. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.