Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Vakbonde kan harder baklei weens petrolstyging

2012-09-29 20:05
Tweets Share Share line Print

Aanwysers

Rand/$ 9.40-0.96%Goudmynesektor
Rand/£ 14.27-0.3% 1365.500%
Rand/€ 12.07-0.61%Alle aandeleindeks
Goud/oz1360.10-0.42% 41413.440%

Durban – Cosatu sê die jongste styging in die petrolprys sal waarskynlik vakbonde harder laat baklei vir salarisverhogings vir werkers, het East Coast Radio berig.

Die vakverbond se Patrick Craven sê die hoë brandstofpryse gaan die lewe soveel moeiliker maak vir diegene wat reeds sukkel om elke dag te oorleef.

Die departement van energie het vroeër bevestig dat die styging volgende Woensdag in werking sal tree.

Die petrolprys vir 93-oktaan en 95-oktaan sal onderskeidelik met 21c en 23c styg.

95-oktaan loodvrye petrol sal nou R12,20 per liter in Gauteng en R11,85 langs die kus kos.

Die prys van diesel (0,05% swael) is met 39,16 per liter verhoog, terwyl diesel met ‘n swael-inhoud van 0,005% met 40,16 sent per liter sal styg.

Volg Nuus24 op Twitter  

Lees meer oor: cosatu  |  stakings  |  petrol
VOLGENDE OP NUUS24X

SA Roadlink nié gelikwideer

2013-05-18 13:03

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
10 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

SA se volwaardige biobrandstofbedryf kort momentum

20 Mar 2013

Suid-Afrika is een tree nader aan die totstandkoming van ’n volwaardige biobrandstofbedryf nadat die regering ’n l [...]

Skarefinansiering

23 Nov 2012

Daarby blyk beleggers bereid te wees om ’n sprong in die duister te waag deur entrepreneurs te steun wat hul proj [...]

Hoe om ’n beskadigde persoonlike balansstaat te herstel

14 Nov 2012

Die afgelope paar jaar was verwoestend vir die persoonlike balansstate van baie Suid-Afrikaners. ’n Kombinasie van [...]


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Oupa Fritz Breitenbach sê... Johann gaan geniet dit want as ek kyk na jou besighede verdien jy dit.As jy terug kom klim weer in laat die aandele verdubbel,want ek maak lekker geld met jou maatskappye die afgelope 8 jr. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday Bethlehem - 06:54 AM
    Road name: N5 Both Ways
    Roadworks - two stop / go controls between Bethlehem and Kestell - expect waiting times of up to 15 minutes at each control
  • Thursday Bethlehem - 07:12 AM
    Road name: R76
    ROADWORKS - stop / go controls between Bethlehem and Lindley
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Winchester Mansions

Spend 3 nights at Winchester Mansions from R3 330 per person sharing and pay for 2 nights. Includes accommodation, return flights, car rental and Local Travel Insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Sylvia Day se Entwined with You

Gideon en Eva se storie word voortgesit in die kragtige sensuele derde roman van die internasionale Crossfire-trefferreeks. Plaas jou voorafbestelling nou!

Maak onvergeetlike oomblikke joune op DVD en Blu-ray

Ongelooflike winskopie-aanbod – twee vir R99, vir ’n DVD of Blu-ray. Maak onvergeetlike oomblikke in rolprente deel van jou versameling. Koop nou!

Sensasionele besparing op speletjies, nabootsers – bespaar tot 25%

Moenie hierdie fantastiese spesiale aanbod misloop nie: vlieg vliegtuie, wees in beheer van ’n polisiemag in die grootste stede en nog veel meer. Moenie talm nie – die aanbod is net geldig vir ’n beperkte tyd en solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm Weber-aanbod!

57cm kompakte braaitoestel + GRATIS deksel + GRATIS visbraaier vir R1299.95. Solank voorraad beskikbaar is. Stel nou ondersoek in.

Uitverkoping van huisware – bespaar tot R1000

Daar kan kwalik ’n beter aanbod wees. Bespaar tot R1000 op uitgesoekte toerusting en huisware-produkte. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm Weber-aanbod!

57cm kompakte braaitoestel + GRATIS deksel + GRATIS visbraaier vir R1299.95. Solank voorraad beskikbaar is. Stel nou ondersoek in.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.