Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Storm dreig oor 'krisis' in pluimvee-bedryf

2012-11-27 10:17
Tweets Share Share line Print

Aanwysers

Rand/$ 9.56-1.65%Goudmynesektor
Rand/£ 14.49-1.46% 1334.591.21%
Rand/€ 12.30-1.84%Alle aandeleindeks
Goud/oz1379.31-0.48% 41520.201.07%

Kaapstad – Werkers by die County Fair-hoenderfabriek in Stellenbosch sê hulle is met verfbal-gewere geskiet terwyl hulle betoog het, het Cape Argus berig.

Die werkers beweer veiligheidswagte het op hulle geskiet terwyl hulle Maandag buite die Muldersvlei-kantore betoog het.

Sowat 100 mense het op die R304 buite die kantore saamgedrom. Hulle het stokke, sambokke en plakkate vasgehou terwyl hulle aan 'n optog deelgeneem het.

Die groep eis ‘n weeklikse salaris van R1 500. Hulle beweer hulle verdien tans ná aftrekkings sowat R499 per week.

“Ons het vanjaar niks oor verhogings gehoor nie. Ons het niks nie en hulle is stil,” het ‘n werker gesê.

Theo Delport, direkteur van pluimvee by Astral Foods, het aan die koerant gesê die maatskappy moes kostes sny om kop bo water te hou.

“Die hoenderbedryf is op die oomblik in ‘n krisis en vaar nie baie goed nie. Dit gaan als oor bekostigbaarheid...”

Hy ontken dat die veiligheidswagte op werkers geskiet het.

Volg Nuus24 op Twitter

- SAPA

Lees meer oor: stakings  |  pluimvee
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
27 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

SA se volwaardige biobrandstofbedryf kort momentum

20 Mar 2013

Suid-Afrika is een tree nader aan die totstandkoming van ’n volwaardige biobrandstofbedryf nadat die regering ’n l [...]

Skarefinansiering

23 Nov 2012

Daarby blyk beleggers bereid te wees om ’n sprong in die duister te waag deur entrepreneurs te steun wat hul proj [...]

Hoe om ’n beskadigde persoonlike balansstaat te herstel

14 Nov 2012

Die afgelope paar jaar was verwoestend vir die persoonlike balansstate van baie Suid-Afrikaners. ’n Kombinasie van [...]


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Danie Steynberg sê... Die ANC het nie wysheid en word gesteun deur ruggraatlose volgelinge, en die ANC speel speletjies net om uit te vind niemand wil meer in SA kom of bele nie, die ANC dink ander lande het ons nodig ha ha,slaap rustig voort!!! Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Tuesday Randburg - 13:40 PM
    Road name: Malibongwe Drive Westbound
    DELAYS through Strijdompark
  • Tuesday North Riding - 13:34 PM
    Road name: Malibongwe Drive Westbound
    TRAFFIC LIGHTS not working at Witkoppen Road - DELAYS on all approaches
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Robo Fish – die troeteldier wat jy moet hê

Robo Fish is die nuutste witwarm speelding! Dit is ongelooflik hoe dit aanskakel sodra dit onderwater is en begin swem. Kry joune nou en kyk hoe jou vis lewendig word. So lewensgetrou die kat sal nie eens die verskil kan sien nie. Plaas jou voorafbestelling nou!

Sylvia Day’s Entwined with You - beskikbaar 31 Mei 2013

Gideon en Eva se storie word voortgesit in die kragtige sensuele derde roman van die internasionale Crossfire-trefferreeks. Plaas jou voorafbestelling nou!

Disney-versameling beskikbaar op DVD - 2 vir R99

Is jou kinders gek oor Disney? Hierdie is die aanbod net vir jou – kies enige 2 van jou gunstelingtitels vir net R99. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.