Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Stakings kos Goldfields R1,2 miljard

2012-10-19 10:01
Tweets Share Share line Print

Aanwysers

Rand/$ 9.950.15%Goudmynesektor
Rand/£ 15.520.85% 1366.01-2.61%
Rand/€ 13.32-0.1%Alle aandeleindeks
Goud/oz1367.650.04% 40763.45-0.58%

Johannesburg – Goldfields sê al sy werkers het vir werk opgedaag nadat die maatskappy ‘n ultimatum uitgereik het.

Werkers sou afgedank word indien hulle nie ‘n sekere tyd by die werk aangemeld het nie.

“Werkers by Beatrix se eerste en tweede skag in die Vrystaat en KDC West in Carletonville is almal terug by die werk, behalwe by KDC East, waar hulle steeds staak,” het Willie Jacobsz, ‘n woordvoerder, gesê.

Mynwerkers by KDC East word nie deur die ultimatum geraak nie.

Goldfields het sowat R1,2 miljard en 65 000 onse in goudproduksie tydens die staking verloor.

Volgens vorige berigte het Goldfields vroeër 1 500 werkers die trekpas gegee nadat hulle ‘n spertyd om terug werk toe te keer, geïgnoreer het.

Goldfields het daarna in ‘n verklaring gesê die afgedankte mynwerkers het 24 uur om appèl aan te teken.

Volg Nuus24 op Twitter  

- SAPA

Lees meer oor: goldfields  |  stakings
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
1 reaksie
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

5 foute om nie met ?finansiers te maak

12 Jun 2013

Jy is ’n entrepreneur en het daarom natuurlik ’n droom of twee. Jy soek finansiering en male sonder tal kry jy dit [...]

Iets is vrot in die regering

24 May 2013

Die korporatiewe sektor is nie immuun teen korrupsie nie. Deelnemers aan die internasionale vereniging vir gesert [...]

Sjoe, BarloworldMaponya . . . en al dié motors?

23 May 2013

Die BarloworldMaponya-tak in Orlando-Oos, Soweto, was verlede week so vol nuwe motors dat daar nie parkeerplek vir [...]


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Dewald P Montgomery sê... The nature of the beast. In I.T. is dit gereeld 'n geval van groot geld vir 'n pos - en in baie gevalle nogal riskant. Dis een ding om groot geld te kry om byvoorbeeld sagteware te ontwikkel en te implementeer - maar wat as alles uitgestryk is en glad verloop? Die voordeel vir onafhanklike ontwikkelaars (soos ek, maar vir talle ander) is dat jy die kliente kan lisensieer en dus steeds inkomste genereer en ondersteuning kan bied selfs al is die projek lankal afgehandel. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Kempton Park - 11:45 AM
    Road name: R21
    VELD FIRE with smoke affecting visibility at the Voortrekker Road Interchange - use headlights and drive with care
  • Wednesday Randburg - 11:26 AM
    Road name: Malibongwe Drive Westbound
    SLOW TRAFFIC through Strijdompark
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.