Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Slimfoon-dollars rol in vir Samsung

2013-01-08 07:36
Tweets Share Share line Print

Aanwysers

Rand/$ 9.44-0.32%Goudmynesektor
Rand/£ 14.39-0.79% 1318.640%
Rand/€ 12.16-0.74%Alle aandeleindeks
Goud/oz1398.450.9% 41079.550%

Seoel – Suid-Korea se Samsung Electronics Co. het Dinsdag sy bedryfswins vir die vierde kwartaal op sowat $8,3 miljard (sowat R71 miljard) geraam.

Die beraamde bedryfswins vir die elektronikareus sal 'n styging van 88,8% teenoor dieselfde kwartaal verlede jaar verteenwoordig, en is 9,2% hoër as die wins in die derde kwartaal.

Die maatskappy, wat tans die leier is in die slimfoonmark met sy Galaxy-reeks, is glo ook op koers om 'n rekordwins vir die finansiële jaar te maak.

Samsung het nie sy beraamde wins per produkreeks bekend gemaak nie, maar slimfone was verantwoordelik vir twee derdes van sy mededinger, Apple, se inkomste in die vorige kwartaal.

Analiste meen goeie verkope van die Galaxy-reeks is waarskynlik vir die styging in winste verantwoordelik.

– Volg Nuus24 op Twitter.

- Sapa-DPA

Lees meer oor: samsung  |  slimfone
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
39 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

SA se volwaardige biobrandstofbedryf kort momentum

20 Mar 2013

Suid-Afrika is een tree nader aan die totstandkoming van ’n volwaardige biobrandstofbedryf nadat die regering ’n l [...]

Skarefinansiering

23 Nov 2012

Daarby blyk beleggers bereid te wees om ’n sprong in die duister te waag deur entrepreneurs te steun wat hul proj [...]

Hoe om ’n beskadigde persoonlike balansstaat te herstel

14 Nov 2012

Die afgelope paar jaar was verwoestend vir die persoonlike balansstate van baie Suid-Afrikaners. ’n Kombinasie van [...]


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Johan Moss sê... Boekhou in hierdie land? Jy mors jou tyd. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Tuesday Magaliessig - 08:11 AM
    Road name: Main Road Southbound
    HEAVY DELAYS between Lone Hill and Witkoppen Road
  • Tuesday Bredell - 08:11 AM
    Road name: High Road Both Ways
    DELAYS between the R21 Interchange and Pomona Road
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Winchester Mansions

Spend 3 nights at Winchester Mansions from R3 330 per person sharing and pay for 2 nights. Includes accommodation, return flights, car rental and Local Travel Insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Robo Fish – die troeteldier wat jy moet hê

Robo Fish is die nuutste witwarm speelding! Dit is ongelooflik hoe dit aanskakel sodra dit onderwater is en begin swem. Kry joune nou en kyk hoe jou vis lewendig word. So lewensgetrou die kat sal nie eens die verskil kan sien nie. Plaas jou voorafbestelling nou!

Sylvia Day’s Entwined with You - beskikbaar 31 Mei 2013

Gideon en Eva se storie word voortgesit in die kragtige sensuele derde roman van die internasionale Crossfire-trefferreeks. Plaas jou voorafbestelling nou!

Disney-versameling beskikbaar op DVD - 2 vir R99

Is jou kinders gek oor Disney? Hierdie is die aanbod net vir jou – kies enige 2 van jou gunstelingtitels vir net R99. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.