Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Salarisse styg met 8%

2012-12-12 10:00
Tweets Share Share line Print

Aanwysers

Rand/$ 10.24-2.38%Goudmynesektor
Rand/£ 15.80-1.07% 1371.180%
Rand/€ 13.57-1.3%Alle aandeleindeks
Goud/oz1351.40-1.68% 40784.310%

Johannesburg – Die gemiddelde verdienste in die formele ekonomie in sy geheel was in Augustus R13 960 per maand, het Sake24 berig. 

Dié verdienste sluit bonusse en oortyd in.

Die gemiddelde verdienste is 8% hoër as ’n jaar vroeër, volgens Statistieke Suid-Afrika (SSA) se kwartaallikse indiensnemingsyfers. In reële terme was verdienste 2,9% hoër.

Werknemers in die finan­siële sektor se salarisse het die minste gestyg, en het in reële terme 'n afname van -2,7% getoon.

Nutsmaatskappye in die krag-, gas- en watersektor het die grootste verdienstegroei van nominaal 15% en reëel 9,7% aangeteken.

Werkverliese onder laagbesoldigdes het die gemiddelde opgestoot en werkverliese onder betreklik ryk werkers het die teenoor­gestelde gedoen.

– Lees hier meer.

– Volg Nuus24 op Twitter.

Lees meer oor: salarisse  |  salarisverhogings
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
6 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

5 foute om nie met ?finansiers te maak

12 Jun 2013

Jy is ’n entrepreneur en het daarom natuurlik ’n droom of twee. Jy soek finansiering en male sonder tal kry jy dit [...]

Iets is vrot in die regering

24 May 2013

Die korporatiewe sektor is nie immuun teen korrupsie nie. Deelnemers aan die internasionale vereniging vir gesert [...]

Sjoe, BarloworldMaponya . . . en al dié motors?

23 May 2013

Die BarloworldMaponya-tak in Orlando-Oos, Soweto, was verlede week so vol nuwe motors dat daar nie parkeerplek vir [...]


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Vicki Maree sê... Daar was nou die dag n berig oor die feit dat dit makliker is vir iemand om werk te kry by n instansie as jou oom of iemand daar werk en vir jou n goeie woordjie insit! So trippie het n punt beet! Stinkie die dienste was nie altyd so swak nie! Tensy jy aan n memory loss probleem ly! Think back! Think about 20 years back! Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday Midrand - 07:45 AM
    Road name: N1 Southbound
    STATIONARY VEHICLE in the middle lane before the Buccleuch Interchange - delays from Allandale Road
  • Thursday Bedfordview - 07:43 AM
    Road name: N3 Southbound
    STATIONARY TRUCK in the left lane after the Van Buuren Road exit
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.