Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Reserwebank-hoës bevries salarisverhogings

2012-12-12 17:50
Tweets Share Share line Print

Aanwysers

Rand/$ 9.560.16%Goudmynesektor
Rand/£ 14.44-0.3% 1349.78-0.96%
Rand/€ 12.37-0.6%Alle aandeleindeks
Goud/oz1394.050.42% 40911.090.14%

Johannesburg –  Gill Marcus, president van die Reserwebank, adjunkgoeweneurs en alle raadslede het Woensdag eenparig besluit om af te sien van salarisverhogings vir 2013, berig Eyewitness News.

Dít is in reaksie op 'n oproep deur pres. Jacob Zuma om salarisverhogings te bevries.

"Dit is ter ondersteuning van president Zuma se oproep op bestuurslui om ooreen te stem om salarisverhogings en bonusse vir die volgende 12 maande te bevries," het die sentrale bank in 'n verklaring gesê.

Die president het dié oproep gemaak ná gewelddadige betogings die mynbedryf in Augustus geruk het. Hy het gesê dit is deel van 'n verbintenis om 'n gelyke ekonomie te bou.

Die besluit is nie van toepassing op personeel en die algemene bestuur van die Reserwebank nie.
 
– Lees meer hier

– Volg Nuus24 op Twitter

Lees meer oor: gill marcus  |  reserwebank
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
16 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Iets is vrot in die regering

24 May 2013

Die korporatiewe sektor is nie immuun teen korrupsie nie. Deelnemers aan die internasionale vereniging vir gesert [...]

Sjoe, BarloworldMaponya . . . en al dié motors?

23 May 2013

Die BarloworldMaponya-tak in Orlando-Oos, Soweto, was verlede week so vol nuwe motors dat daar nie parkeerplek vir [...]

My laaste middagete saam met Michael Jordaan

23 May 2013

"Iets anders wat baie sterk in my middagete met hom uitgestaan het was die idee dat die bankbedryf ’n agtenswaardi [...]


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

StormerHJ sê... Ou Patrick Craven het die tipiese argument van 'n kommunis - wou hy nie ook anderdag die myne nasionasileer nie ? Nietemin sal geen belegger in Suid-Afrika belê solank daar arbeidsgeweld en -onrus is nie. Die lae koers maak geld in elk geval goedkoop om te leen sou enigiemand 'n besigheid wil onderneem. Patrick, keer eers die geweld en hou op met onrealistiese looneise, dan sal besigheid weer floreer en werk weer geskep word. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Friday Parkview - 14:36 PM
    Road name: Jan Smuts Avenue
    TRAFFIC LIGHTS not working at Lower Park Drive - POINTSMEN on duty
  • Friday Kempton Park - 14:26 PM
    Road name: Driefontein Road Southbound
    VEHICLE FIRE at Brabazon Road - DELAYS on all approaches
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Bespaar op Bear Grylls se oorlewingsgereedskap!

Is jy ’n rowwe man wat kan grom? Of soek jy na ’n geskenk vir iemand? Loer na die ongelooflike Bear Grylls-oorlewingsgereedskap teen fantastiese pryse. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.