Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Rand kan dalk verder verswak

2012-11-22 17:45
Tweets Share Share line Print

Aanwysers

Rand/$ 9.520.58%Goudmynesektor
Rand/£ 14.390.09% 1362.920%
Rand/€ 12.32-0.12%Alle aandeleindeks
Goud/oz1391.220.21% 40855.890%

Johannesburg – Die rand sal in aanloop tot die vakansietydperk en volgende jaar verder teen ander geldeenhede verswak, het 'n ekonoom Donderdag gesê.

Die rand het vandeesweek sy laagste vlak in byna vier jaar bereik en R9 teen die Amerikaanse dollar verhandel.

Goolam Ballim, hoofekonoom van Standard Bank, het gesê die rand kan in aanloop tot die einde van die jaar en die begin van volgende jaar verder verswak.

"Daar is 'n vrees dat dit waarskynlik met ons sal bly en dit dui daarop dat die rand waarskynlik swak sal wees oor die nuwe termyn."

Hy het gesê die verswakte rand kan ook "inflasie stook".

"Dit sal aan die einde van die dag hoër elektrisiteitstariewe, belastingtariewe en selfs prysverhogings vir verbruikers beteken," het Ballim gesê.

Dit beteken 'n verhoging in basiese pryse en 'n vermindering in koopkrag.

Ballim het gesê dit kan lei tot armoede, omdat die armes waarskynlik die ergste geraak gaan word.

Die verswakte rand kan ook invoere duurder maak en 'n toename in uitvoere van Suid-Afrika veroorsaak.

Ballim het gesê die rand het om verskeie redes verswak.

"Eerstens het SA uitvoere onlangs afgeneem en dit is verleng deur verliese in die myn- en landbousektor."

Negatiewe graderingsaksies deur kredietgraderingsagentskappe speel ook 'n belangrike rol.

"Die graderingsaksies is 'n aanduiding dat Suid-Afrika dalk sukkel om sosio-ekonomiese kwessies te hanteer," het Ballim gesê.
     
– Volg Nuus24 op Twitter

- SAPA

Lees meer oor: suid-afrika  |  ekonomie
VOLGENDE OP NUUS24X

Repokoers onveranderd gelaat

2013-05-23 15:21

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
20 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Sjoe, BarloworldMaponya . . . en al dié motors?

23 May 2013

Die BarloworldMaponya-tak in Orlando-Oos, Soweto, was verlede week so vol nuwe motors dat daar nie parkeerplek vir [...]

My laaste middagete saam met Michael Jordaan

23 May 2013

"Iets anders wat baie sterk in my middagete met hom uitgestaan het was die idee dat die bankbedryf ’n agtenswaardi [...]

SA se volwaardige biobrandstofbedryf kort momentum

20 Mar 2013

Suid-Afrika is een tree nader aan die totstandkoming van ’n volwaardige biobrandstofbedryf nadat die regering ’n l [...]


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Liisi Christiansen sê... Die supermarkte moet deels die blaam dra. Die grootstes pas hulle pryse saam-saam aan sodat verbruikers nie onmiddellik agterkom pryse van dinge het byna verdubbel nie, en niemand sak ooit die pryse nie, ten spyte daarvan dat vervoerkoste minder is danksy n laer petrolprys. Hierdie monopolieë moey boet. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday Northwold - 20:37 PM
    Road name: Malibongwe Drive
    TRAFFIC LIGHTS not working at Bellairs Drive
  • Thursday Pretoria - 18:17 PM
    Road name: Solomon Mahlangu Drive
    TRAFFIC LIGHTS not working at Lois Avenue
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Cost Accountant

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town IT
Market Related

Investment Associate

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town IT
Market Related

Financial Accountant

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town IT
Market Related

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Bespaar op Bear Grylls se oorlewingsgereedskap!

Is jy ’n rowwe man wat kan grom? Of soek jy na ’n geskenk vir iemand? Loer na die ongelooflike Bear Grylls-oorlewingsgereedskap teen fantastiese pryse. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.