Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Ramphele waarsku oor 'mynbou-tydbom'

2013-02-06 14:28
Tweets Share Share line Print

Aanwysers

Rand/$ 10.19-1.91%Goudmynesektor
Rand/£ 15.75-0.73% 1371.180%
Rand/€ 13.52-0.91%Alle aandeleindeks
Goud/oz1343.43-2.26% 40784.310%

Kaapstad – Die mynwese in Suid-Afrika het ‘n nuwe era betree, het Mamphela Ramphele, voorsitter van die mynreus Gold Fields, Woensdag gesê.

“Ons moet aanvaar dat die tradisionele manier van mynwese in Suid-Afrika, met sy afhanklikheid van goedkoop en laag geskoolde arbeid, verby is. Julle beter gewoond raak daaraan. Dit is nie volhoubaar nie,” het sy aan afgevaardigdes by die jaarlikse Mynbou-indaba in Kaapstad gesê.

“Die tragiese gebeure van Marikana en betogings deur werkers in die landbousektor... moet SA laat wakker skrik oor die baie tydbomme wat wag om te ontplof.”

Ramphele het verwys na ‘n staking by Lonmin se platinummyn in Marikana, Noordwes, in Augustus verlede jaar. Altesaam 34 mynwerkers is doodgeskiet en 78 is gewond toe die polisie op hulle losgebrand het terwyl hulle ‘n groep betogers verjaag het. Altesaam 10 mense, insluitend twee polisiebeamptes en twee sekerheidswagte, is in die voorafgaande week dood.

Sy het ook verwys na gewelddadige betogings deur stakende plaaswerkers in die Wes-Kaap, wat ‘n minimum loon van R150 per dag geëis het.

Ramphele sê hierdie voorvalle is die “nalatenskap van die verlede” wat nou by die land kom spook.

Die inkomste wat die myne maak, word nie gelyk verdeel nie, sê sy.

“Belastinginkomste van mynbou verdwyn grotendeels in die swart gat van die sentrale fiskus en dit word uiteindelik groot, plattelandse wonings vir presidente,” het sy gesê.

– Volg Nuus24 op Twitter

- SAPA

Lees meer oor: mynwese
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
29 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

5 foute om nie met ?finansiers te maak

12 Jun 2013

Jy is ’n entrepreneur en het daarom natuurlik ’n droom of twee. Jy soek finansiering en male sonder tal kry jy dit [...]

Iets is vrot in die regering

24 May 2013

Die korporatiewe sektor is nie immuun teen korrupsie nie. Deelnemers aan die internasionale vereniging vir gesert [...]

Sjoe, BarloworldMaponya . . . en al dié motors?

23 May 2013

Die BarloworldMaponya-tak in Orlando-Oos, Soweto, was verlede week so vol nuwe motors dat daar nie parkeerplek vir [...]


140
1
1 van 10
 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday Kempton Park - 08:20 AM
    Road name: R24
    TRUCK ACCIDENT at the Barbara Road exit - DELAYS both ways to / from the Airport
  • Thursday Midrand - 08:17 AM
    Road name: N1 Southbound
    STATIONARY VEHICLE in the middle lane before the Buccleuch Interchange - SLOW TRAFFIC from New Road
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

COMMERCIAL PROPERTY FOR SALE IN Sandton, Broadacres

Commercial PropertyR 2 795 000

HOUSES FOR SALE IN Westville

HousesR 6 999 000

APARTMENTS / FLATS FOR SALE IN Sandton, Fourways

Apartments / FlatsR 1 100 000

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.