Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Plaaswerkers wil self onderhandel

2013-01-22 17:53
Tweets Share Share line Print

Aanwysers

Rand/$ 9.520.61%Goudmynesektor
Rand/£ 14.41-0.02% 1354.04-0.65%
Rand/€ 12.35-0.44%Alle aandeleindeks
Goud/oz1387.37-0.06% 40852.28-0.01%

Kaapstad – Plaaswerkers van Wellington en die Paarl het hul eie forum gestig om hul griewe en behoeftes in een stem te verenig, berig Landbou.com.

Magrieta Futhwa, ’n plaaswerker van Wellington en die voorsitter van die forum, meen plaaswerkers se stem is nog nooit gehoor in die voortslepende staking in die Wes-Kaap nie.

“Ons het nie vir Tony (Ehrenreich) of Nosey (Pieterse) ’n mandaat gegee om namens ons te praat nie. Ons kan en wil vir onsself praat en ons wil dit sonder geweld, skade en moord doen,” sê sy.

Hordes plaaswerkers het in werkoorpakke die sportstadion van die Kaapse Skiereiland se Universiteit van Tegnologie volgepak om die geleentheid by te woon.

Dawid Pieterse, ’n plaaswerker van Leeurivier in Wellington, het ook die skare toegespreek.

“As God met ons is, wie kan teen ons wees?” het hy gesê. Dit is met ’n gejuig van die skare beantwoord.

– Lees meer hier

– Volg Nuus24 op Twitter

Lees meer oor: de doorns  |  stakings
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
37 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Sjoe, BarloworldMaponya . . . en al dié motors?

23 May 2013

Die BarloworldMaponya-tak in Orlando-Oos, Soweto, was verlede week so vol nuwe motors dat daar nie parkeerplek vir [...]

My laaste middagete saam met Michael Jordaan

23 May 2013

"Iets anders wat baie sterk in my middagete met hom uitgestaan het was die idee dat die bankbedryf ’n agtenswaardi [...]

SA se volwaardige biobrandstofbedryf kort momentum

20 Mar 2013

Suid-Afrika is een tree nader aan die totstandkoming van ’n volwaardige biobrandstofbedryf nadat die regering ’n l [...]


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Johann Viljoen sê... Volgens FW "afro-pessimiste" De Clueless is daar nie worries nie, ons ekonomie groei elke jaar. Volgens Pravin "Promises" Gordhan is daar nie worries nie, hy druk sommer nog geld en bou net nog 'n paar tolpaaie. Volgens Jacob Zupta-Guma ... wie weet? Hy is ewigdurig afwesig of besig om te mediteer (geen kommentaar). Maar sy Nkandla kampong groei mooi, so dit gaan seker goed. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Friday Midrand - 12:59 PM
    Road name: N1 Southbound
    Earlier ACCIDENT after the New Road exit has been CLEARED - HEAVY DELAYS from Olifantsfontein Road
  • Friday Cresta - 12:50 PM
    Road name: Beyers Naude Drive Eastbound
    DELAYS between Judges Avenue and Weltevreden Road
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Bespaar op Bear Grylls se oorlewingsgereedskap!

Is jy ’n rowwe man wat kan grom? Of soek jy na ’n geskenk vir iemand? Loer na die ongelooflike Bear Grylls-oorlewingsgereedskap teen fantastiese pryse. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.