Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Plaaswerkers aangesê om voort te gaan met staking

2013-01-21 09:25
Tweets Share Share line Print

Aanwysers

Rand/$ 9.45-0.4%Goudmynesektor
Rand/£ 14.41-0.92% 1318.640%
Rand/€ 12.17-0.81%Alle aandeleindeks
Goud/oz1394.500.62% 41079.550%

Kaapstad – Plaaswerkers in die Wes-Kaap is aangemoedig om aan te hou staak totdat daar aan hul eis vir 'n hoër loon gehoor gegee is, is Maandag berig.

Die vakbond Bawusa het Sondag aan werkers gesê indien hulle terugkeer werk toe, is daar 'n moontlikheid dat boere nie sal ingee nie, het die Cape Times berig.

"Ons doen 'n beroep op plaaswerkers om nie terug te keer werk toe nie. Laat ons eerder 'n paar dae ly as wat ons vir ewig ly," het Nosey Pieterse, sekretaris-generaal van die vakbond, in Avian Park naby Worcester gesê.

"Ons sal die stryd binnekort wen, maar almal moet saam met ons veg, want dit sal almal bevoordeel."

Pieterse beweer boere reis na kleiner dorpe in vragmotors om werkers te vind.

Hy het gesê 'n vreedsame staking word Maandag in Avian Park en Touwsrivier beplan.

Die staking, wat verlede jaar begin het, is in Desember opgeskort, maar is byna twee weke gelede in verskeie dorpe regoor die provinsie hervat.

Die Food and Allied Workers' Union (Fawu) het volgens berigte Sondag sowat 500 van sy lede in De Doorns aangemoedig om terug te keer werk toe, maar slegs indien hulle 'n hoër loon betaal word.

Kathisa Masemola, hoofsekretaris van dié vakbond, het werkers gevra om Maandag vreedsaam te betoog.

Die vakbond het verlede week aangekondig dat hy Donderdag na die De Doorns-polisiekantoor sal opruk om te vra vir 'n staking sonder geweld van albei kante.

Letsekang Thokoene (25), wat in 'n spaza-winkel gewerk het, is verlede Maandag dood toe hy na bewering in De Doorns met rubberkoeëls geskiet is.

Dieselfde dag het 'n rubberkoeël 'n 10-jarige meisie in die oog getref.

Die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie (SAMRK) ondersoek meer as 20 klagtes van brutaliteit teen die polisie, boere en privaat sekuriteitswagte.

Nathi Mthethwa, minister van polisie, het Vrydag gesê 26 polisiebeamptes is beseer tydens betogings in De Doorns.
      
– Volg Nuus24 op Twitter

- SAPA

Lees meer oor: de doorns  |  stakings
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
32 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

SA se volwaardige biobrandstofbedryf kort momentum

20 Mar 2013

Suid-Afrika is een tree nader aan die totstandkoming van ’n volwaardige biobrandstofbedryf nadat die regering ’n l [...]

Skarefinansiering

23 Nov 2012

Daarby blyk beleggers bereid te wees om ’n sprong in die duister te waag deur entrepreneurs te steun wat hul proj [...]

Hoe om ’n beskadigde persoonlike balansstaat te herstel

14 Nov 2012

Die afgelope paar jaar was verwoestend vir die persoonlike balansstate van baie Suid-Afrikaners. ’n Kombinasie van [...]


140
1
1 van 10
 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday Bethlehem - 06:54 AM
    Road name: N5 Both Ways
    Roadworks - two stop / go controls between Bethlehem and Kestell - expect waiting times of up to 15 minutes at each control
  • Thursday Bethlehem - 07:12 AM
    Road name: R76
    ROADWORKS - stop / go controls between Bethlehem and Lindley
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Procurement Officer

Cape Town CBD
Communicate Cape Town IT
Market Related

Recruitment Consultant

Midrand
Communicate Cape Town IT
R180000 - R600000

Recruitment Consultant

Centurion
Communicate Cape Town IT
Market Related

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Winchester Mansions

Spend 3 nights at Winchester Mansions from R3 330 per person sharing and pay for 2 nights. Includes accommodation, return flights, car rental and Local Travel Insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Robo Fish – die troeteldier wat jy moet hê

Robo Fish is die nuutste witwarm speelding! Dit is ongelooflik hoe dit aanskakel sodra dit onderwater is en begin swem. Kry joune nou en kyk hoe jou vis lewendig word. So lewensgetrou die kat sal nie eens die verskil kan sien nie. Plaas jou voorafbestelling nou!

Sylvia Day’s Entwined with You - beskikbaar 31 Mei 2013

Gideon en Eva se storie word voortgesit in die kragtige sensuele derde roman van die internasionale Crossfire-trefferreeks. Plaas jou voorafbestelling nou!

Disney-versameling beskikbaar op DVD - 2 vir R99

Is jou kinders gek oor Disney? Hierdie is die aanbod net vir jou – kies enige 2 van jou gunstelingtitels vir net R99. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.