Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Petrolstyging kan verbruikers verder wurg

2013-01-30 07:20
Tweets Share Share line Print

Aanwysers

Rand/$ 9.530.57%Goudmynesektor
Rand/£ 14.40-0.02% 1350.95-0.88%
Rand/€ 12.35-0.37%Alle aandeleindeks
Goud/oz1387.31-0.07% 40821.51-0.08%

Kaapstad – Ekonome waarsku dat verbruikers se besteebare inkomste verder onder druk geplaas gaan word wanneer die petrolprys volgende maand styg, berig RSG.

Volgens die radiostasie gaan die petrolprys in Februarie na verwagting met 40c per liter styg, terwyl die prys van diesel 17c per liter meer sal wees. Paraffien gaan jou 24c per liter meer kos.

Weens negatiewe opvattings oor Suid-Afrika het die rand die afgelope ruk swak vertoon teen die Amerikaanse dollar, terwyl die prys van brent ru-olie tot sowat $115 per vat gestyg het.

Die verwagte brandstofprysverhoging sal ook na verwagting effens druk op die inflasiekoers plaas.

Die departement van energie sal die nuwe brandstofprys Vrydag amptelik aankondig. 

– Volg Nuus24 op Twitter

Lees meer oor: petrolprys
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
19 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Sjoe, BarloworldMaponya . . . en al dié motors?

23 May 2013

Die BarloworldMaponya-tak in Orlando-Oos, Soweto, was verlede week so vol nuwe motors dat daar nie parkeerplek vir [...]

My laaste middagete saam met Michael Jordaan

23 May 2013

"Iets anders wat baie sterk in my middagete met hom uitgestaan het was die idee dat die bankbedryf ’n agtenswaardi [...]

SA se volwaardige biobrandstofbedryf kort momentum

20 Mar 2013

Suid-Afrika is een tree nader aan die totstandkoming van ’n volwaardige biobrandstofbedryf nadat die regering ’n l [...]


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

StormerHJ sê... Ou Patrick Craven het die tipiese argument van 'n kommunis - wou hy nie ook anderdag die myne nasionasileer nie ? Nietemin sal geen belegger in Suid-Afrika belê solank daar arbeidsgeweld en -onrus is nie. Die lae koers maak geld in elk geval goedkoop om te leen sou enigiemand 'n besigheid wil onderneem. Patrick, keer eers die geweld en hou op met onrealistiese looneise, dan sal besigheid weer floreer en werk weer geskep word. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Friday Midrand - 13:11 PM
    Road name: N1 Southbound
    STATIONARY TRUCK in the left lane after the New Road exit - expect delays
  • Friday Ruimsig - 13:10 PM
    Road name: Hendrik Potgieter Road Westbound
    DELAYS between Cascades Road and Peter Road
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Bespaar op Bear Grylls se oorlewingsgereedskap!

Is jy ’n rowwe man wat kan grom? Of soek jy na ’n geskenk vir iemand? Loer na die ongelooflike Bear Grylls-oorlewingsgereedskap teen fantastiese pryse. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.