Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Petrolprys onder vergrootglas

2012-11-15 10:15
Tweets Share Share line Print

Aanwysers

Rand/$ 9.930.31%Goudmynesektor
Rand/£ 15.550.68% 1370.68-2.27%
Rand/€ 13.310.01%Alle aandeleindeks
Goud/oz1374.870.57% 40817.97-0.45%

Kaapstad – 'n Moontlike aanpassing van die formule wat gebruik word om die basiese petrolprys te bereken kan goeie nuus vir Suid-Afrikaanse verbruikers inhou – maar dis nog lank nie seker of dié aanpassing gemaak gaan word nie.

Die departement van energie stel ondersoek in na ’n bobetaling van 15% op die verskeping van brandstof na Suid-Afrika wat moontlik uit die sanksiejare spruit, berig Sake24.

Dié heffing word vandag nog deur verbruikers betaal.

Robert Maake, hoofdirekteur vir brandstofbedrywighede van die departement, het Dinsdag aan die portefeuljekomitee oor energie gesê dié bobetaling word ondersoek as deel van sy hersiening van die wyse waarop die basiese brandstofprys bereken word.

Sowat ’n kwart van die petrolprys bestaan uit dié en ander belastings en heffings, insluitend heffings vir die Brandstof- en Padongelukkefonds.

Die basiese brandstofprys is gegrond op wat dit ’n Suid-Afrikaanse invoerder sou kos om petrol van ’n internasionale raffinadery te koop en dit na Suid-Afrika te vervoer. Heffings word dan by die basiese brandstofprys gevoeg. Dit bedra sowat 58% van die prys.

Maake het benadruk die departement kon nog nie vasstel om watter rede die 15%-premie in die hersiene basiese brandstofprys van 2003 ingesluit is nie. Indien dit wel onnodig is, kan dit die formule verander waarop die brandtofprys bereken word.

Kenners stem egter nie saam oor die geldigheid van die heffing nie.

– Lees hier meer.

– Volg Nuus24 op Twitter.

VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
34 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

5 foute om nie met ?finansiers te maak

12 Jun 2013

Jy is ’n entrepreneur en het daarom natuurlik ’n droom of twee. Jy soek finansiering en male sonder tal kry jy dit [...]

Iets is vrot in die regering

24 May 2013

Die korporatiewe sektor is nie immuun teen korrupsie nie. Deelnemers aan die internasionale vereniging vir gesert [...]

Sjoe, BarloworldMaponya . . . en al dié motors?

23 May 2013

Die BarloworldMaponya-tak in Orlando-Oos, Soweto, was verlede week so vol nuwe motors dat daar nie parkeerplek vir [...]


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Dorus En Riethe Grobler sê... Andries, dit is die gebaar wat tel, kan julle niks goeds in 'n saak nien nie? Die ANC sal eerder geld vir Zim en vriende gee. Geen induvidie het voorheen soveel van sy fortuin afgestaan nie. Stenig die man vir dit wat hy doen, want niemand hier het iets positiefs te sê nie. My Allegedome! Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Weltevreden Park - 17:11 PM
    Road name: N1 Southbound
    SLOW TRAFFIC between Beyers Naude Drive and the 14th Avenue exit
  • Wednesday Centurion - 17:10 PM
    Road name: N1 Northbound
    SLOW TRAFFIC between John Vorster Drive and the Botha Avenue exit
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.