Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

'Ons kan nie so aangaan nie'

2013-01-15 08:21
Tweets Share Share line Print

Aanwysers

Rand/$ 9.57-1.45%Goudmynesektor
Rand/£ 14.40-0.02% 1348.560.62%
Rand/€ 12.31-1.19%Alle aandeleindeks
Goud/oz1369.58-0.6% 41836.020.05%

Johannesburg – Die voortbestaan van Harmony Gold se Kusasalethu-myn word weens onbeskermde stakings bedreig, het berigte Dinsdag gelui.

Werkers is tot 7 Maart gegee om hul geskille te besleg, waarna hulle moontlik afgedank kan word, het Business Day berig.

Graham Briggs, uitvoerende hoof van Harmony, het in 'n ope brief aan rolspelers gesê daar is slegs 60 dae oor om die myn te red.

Moord, geweld, intimidasie en saakbeskadiging het volgens die brief gelei tot die besluit om bedrywighede by die myn naby Carletonville op te skort.

Briggs het aan Business Day gesê geen maatskappy kan in sulke omstandighede funksioneer nie.

"Ons kan nie so aangaan nie. Ja, dit is hoe erg dit is," het Briggs gesê.

'n Vergadering tussen die myn se bestuur en vakbonde is vir Donderdag belê.

"Die situasie is nou omgekeer. Dis ons, die maatskappy, wat nou eise ter tafel lê, nie die vakbonde nie," het Briggs gesê.

"Ons eise is dat die wet gehoorsaam moet word, dat ons vreedsaam moet wees en respek moet hê vir die myn se veiligheidswet."

Onbeskermde nywerheidsaksie by die myn in Oktober en Desember het tot groot produksieverliese gelei.

– Volg Nuus24 op Twitter.

- SAPA

VOLGENDE OP NUUS24X

FNB-hoof bedank

2013-05-22 10:52

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
4 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

SA se volwaardige biobrandstofbedryf kort momentum

20 Mar 2013

Suid-Afrika is een tree nader aan die totstandkoming van ’n volwaardige biobrandstofbedryf nadat die regering ’n l [...]

Skarefinansiering

23 Nov 2012

Daarby blyk beleggers bereid te wees om ’n sprong in die duister te waag deur entrepreneurs te steun wat hul proj [...]

Hoe om ’n beskadigde persoonlike balansstaat te herstel

14 Nov 2012

Die afgelope paar jaar was verwoestend vir die persoonlike balansstate van baie Suid-Afrikaners. ’n Kombinasie van [...]


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Kosie Nel sê... Nou is die tyd om 'n huis te koop. oor vyf jaar, ten minste 100% meer werd. Die nuwe motor wat jy nou koop, 50% werd oor vyf jaar. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Senekal - 06:24 AM
    Road name: R707
    POTHOLES and poor road surface conditions between Senekal and Marquard - proceed with caution
  • Thursday Bethlehem - 06:54 AM
    Road name: N5 Both Ways
    Roadworks - two stop / go controls between Bethlehem and Kestell - expect waiting times of up to 15 minutes at each control
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Bespaar op Bear Grylls se oorlewingsgereedskap!

Is jy ’n rowwe man wat kan grom? Of soek jy na ’n geskenk vir iemand? Loer na die ongelooflike Bear Grylls-oorlewingsgereedskap teen fantastiese pryse. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.