Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Nou kan jy geld stuur op MXit

2012-08-16 14:33
Tweets Share Share line Print

Aanwysers

Rand/$ 10.00-0.44%Goudmynesektor
Rand/£ 15.66-0.01% 1402.580%
Rand/€ 13.39-0.64%Alle aandeleindeks
Goud/oz1366.80-0.02% 41003.250%

Kaapstad – Die sosiale netwerk MXit het ‘n vennootskap met Standard Bank aangekondig wat finansiële transaksies via jou selfoon moontlik maak.

MXit-gebruikers sal teen 'n minimale bedrag geld aan mekaar, sowel as ander selfoongebruikers stuur. Hulle sal op MXit geld kan onttrek en deponeer, MXit Moola koop en lugtyd en elektrisiteit via MXit Money kan koop,” het MXit bekend gemaak.

MXit het as ‘n kitsboodskapdiens in die Wes-Kaap begin voordat hulle gegroei het tot ‘n sosiale netwerk.

Onder die eienaarskap van Alan Knott-Craig jnr. het die netwerk tot sowat 37 miljoen gebruikers gegroei, met sowat 10 miljoen gebruikers wat aktief is.

“Hierdie vennootskap gee gebruikers die kans om die sosiale netwerk te gebruik om transaksies in die regte wêreld te doen,” het Knott-Craig gesê.

Volgens navorsing wat deur die maatskappy Ovum gedoen is, sal 124 selfoongebruikers in Afrika teen die einde van 2012 transaksies ter waarde van R55 miljoen maak. Dié getalle sal na 171 miljoen selfoongebruikers en R76 miljard teen einde 2014 groei.

Die gewildheid van slimfone in Suid-Afrika neem toe omdat dit gebruikers instaat stel om meer gevorderde funksies uit te voer as wat moontlik is op gewone selfone.

World Wide Worx se navorsing toon dat daar meer as 10 miljoen slimfone in SA is.

Volgens die Wêreldbank het sowat 75% van die wêreld se bevolking toegang tot ‘n selfoon.

“Selfoonkommunikasie skep groot geleenthede vir menslike en ekonomiese ontwikkeling deur basiese gesondheidsinligting te verskaf, werksgeleenthede te skep en burgers se betrokkenheid by demokratiese prossese te bevorder,” het Rachel Kyte, die Wêreldbank se adjunkpresident vir volhoubare ontwikkeling, gesê.
 
– Volg Nuus24 op Twitter

Lees meer oor: mxit  |  standard bank
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

5 foute om nie met ?finansiers te maak

12 Jun 2013

Jy is ’n entrepreneur en het daarom natuurlik ’n droom of twee. Jy soek finansiering en male sonder tal kry jy dit [...]

Iets is vrot in die regering

24 May 2013

Die korporatiewe sektor is nie immuun teen korrupsie nie. Deelnemers aan die internasionale vereniging vir gesert [...]

Sjoe, BarloworldMaponya . . . en al dié motors?

23 May 2013

Die BarloworldMaponya-tak in Orlando-Oos, Soweto, was verlede week so vol nuwe motors dat daar nie parkeerplek vir [...]


140
1
1 van 10
 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Mkuze - 05:31 AM
    Road name: N2
    ROADWORKS - stop go controls in operation between Mkuze and Hluhluwe
  • Wednesday Durban - 05:30 AM
    Road name: M13 King Cetswayo Highway
    TRAFFIC LIGHTS not working at 45th Cutting
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.