Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Naspers woeker met e-handel

2012-11-28 09:25
Tweets Share Share line Print

Aanwysers

Rand/$ 9.58-0.32%Goudmynesektor
Rand/£ 14.50-0.63% 1353.720%
Rand/€ 12.38-0.39%Alle aandeleindeks
Goud/oz1386.60-0.05% 40998.580%

Johannesburg – Die mediamaatskappy Naspers beplan om meer e-handelmaatskappye te koop ná hy in die ses maande tot September vanjaar $530 miljoen (sowat R4,5 miljard) op soortgelyke aankope bestee het.

“Ons groep groei steeds organies, met ’n toenemende fokus op e-handel,” het Naspers se voorsitter, Ton Vosloo, in 'n verklaring gesê wat Dinsdag uitgereik is.

Die Business Report het Woensdag berig Koos Bekker, uitvoerende hoof, het gesê die maatskappy kan tot Maart volgende jaar sowat 20 ander maatskappye in die e-handelsektor koop.

Omset uit die e-handelsegment het volgens die verklaring met 61% tot R4 miljard geklim. Organiese groei het 27% van die totale styging bygedra.

’n Fokus op skaal en die uitbreiding van e-handelsplatforms oor die hele waardeketting het handelswins egter met R1 miljard laat krimp.

Die groep se betaaltelevisiebasis het ook gegroei.

"Netto groei van 393 000 het die betaaltelevisiebasis op net meer as 6 miljoen huishoudings in 48 Afrika-lande te staan gebring. Omset was 19% hoër op R14,4 miljard, terwyl handelswins met 18% tot R4 miljard gestyg het," het die verklaring gelui.

Die groep het Dinsdag ’n styging van 22% in gekonsolideerde omset tot R23 miljard vir die ses maande tot 30 September 2012 aangekondig. Kernwesensverdienste per aandeel het met 15% tot R10.62 toegeneem.

– Nuus24 is 'n deel van 24.com, 'n filiaal van Media24, wat deel is van die Naspers-stal.

– Volg Nuus24 op Twitter.

Lees meer oor: naspers  |  e-handel
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
2 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Iets is vrot in die regering

24 May 2013

Die korporatiewe sektor is nie immuun teen korrupsie nie. Deelnemers aan die internasionale vereniging vir gesert [...]

Sjoe, BarloworldMaponya . . . en al dié motors?

23 May 2013

Die BarloworldMaponya-tak in Orlando-Oos, Soweto, was verlede week so vol nuwe motors dat daar nie parkeerplek vir [...]

My laaste middagete saam met Michael Jordaan

23 May 2013

"Iets anders wat baie sterk in my middagete met hom uitgestaan het was die idee dat die bankbedryf ’n agtenswaardi [...]


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Reinhild-Heimo Böhmer sê... Patric - "in die land van die blindes is eenoog koning" - so lui die gesegde !! Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Saturday Edenvale - 12:43 PM
    Road name: N3 Southbound
    ACCIDENT at Modderfontein Road, heavy delays from Linbro Park
  • Saturday Weltevreden Park - 10:54 AM
    Road name: Hendrik Potgieter Road
    TRAFFIC LIGHTS not working at Weltevreden Park
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Financial Accountant

Gauteng
Communicate Cape Town Engineering
R250000 - R350000

Operations Accountant

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town Engineering
R500000 - R600000

Group Financial Manager

Gauteng
Communicate Cape Town Engineering
R650000 - R700000

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

gobii 7” LCD-e-leser in kleur + R160 e-boekkoopbewys – Soos gesien op TV

Lees e-boeke, kyk na video’s en luister na musiek met hierdie ongelooflike e-leser, nou slegs R799. Koop nou.

Witwarm Weber-aanbod!

Kompakte braai van 57cm + GRATIS deksel + GRATIS visbraai vir R1299.95. Terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou.

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Wreck-It Ralph nou beskikbaar

Jy en jou kinders sal dol wees oor hierdie jolige avontuurpretrit van Walt Disney. Beskikbaar op DVD, Blu-ray en in 3D. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.