Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Meeste werknemers bly aan by Woolworths

2012-09-06 22:55
Tweets Share Share line Print

Aanwysers

Rand/$ 9.40-0.96%Goudmynesektor
Rand/£ 14.27-0.3% 1365.500%
Rand/€ 12.07-0.61%Alle aandeleindeks
Goud/oz1360.10-0.42% 41413.440%

Johannesburg – Die meeste van die 593 Woolworths-werknemers wat ou kontrakte onderteken het, het verkies om aan te bly, het Sam Ngumeni, bedryfshoof, Donderdag gesê.

"Woolworths was in vergaderings met 'n groep van 593 werknemers en het verskeie opsies aan hulle gestel om ons vereistes om lang ure handel te dryf, te bespreek," het Ngumeni in 'n verklaring gesê.

Woolworths het verlede week ontken dat hy beplan om 600 werkers af te lê. Die groep het gesê hy wil slegs sowat 3% van sy personeel wat ou kontrakte onderteken het, op 'n nuwe stelsel plaas wat hulle vereis om naweke te werk.

Indien die werkers nie die nuwe kontrak aanvaar nie, kan hulle 'n vrywillige skeidingspakket aanvaar, of vroeg aftree indien hulle daarvoor kwalifiseer.

Saccawu het gesê dié stap benadeel die werkers se regte.

Thabo Mahlangu, woordvoerder, het gesê diegene wat geraak word, beklee hoofsaaklik laer poste en die vakbond voorspel dat die bestuur die vakbond by die proses gaan uitsluit.

Ngumeni het gesê die uitgedateerde kontrakte is opgestel toe Woolworths-winkels slegs tot 13:00 oop was op Saterdae en toe was op Sondae en openbare vakansiedae.

Woolworths het ná versoeke en besprekings sy opsies verbeter, het Ngumeni gesê.

Sowat 80% van die werknemers wat geraak word en een van die vrywillige voorgestelde opsies aanvaar, terwyl 1% dit nie aanvaar het nie.

Die maatskappy sal nou kyk hoe hy die poste in kategorie kan uitfaseer en sal dit moet oorweeg om die posisies oorbodig te maak – wat die laaste opsie is, het Ngumeni gesê.

– Volg Nuus24 op Twitter

- SAPA

Lees meer oor: woolworths
VOLGENDE OP NUUS24X

SA Roadlink nié gelikwideer

2013-05-18 13:03

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
6 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

SA se volwaardige biobrandstofbedryf kort momentum

20 Mar 2013

Suid-Afrika is een tree nader aan die totstandkoming van ’n volwaardige biobrandstofbedryf nadat die regering ’n l [...]

Skarefinansiering

23 Nov 2012

Daarby blyk beleggers bereid te wees om ’n sprong in die duister te waag deur entrepreneurs te steun wat hul proj [...]

Hoe om ’n beskadigde persoonlike balansstaat te herstel

14 Nov 2012

Die afgelope paar jaar was verwoestend vir die persoonlike balansstate van baie Suid-Afrikaners. ’n Kombinasie van [...]


140
1
1 van 10
 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday Bethlehem - 06:54 AM
    Road name: N5 Both Ways
    Roadworks - two stop / go controls between Bethlehem and Kestell - expect waiting times of up to 15 minutes at each control
  • Thursday Bethlehem - 07:12 AM
    Road name: R76
    ROADWORKS - stop / go controls between Bethlehem and Lindley
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Winchester Mansions

Spend 3 nights at Winchester Mansions from R3 330 per person sharing and pay for 2 nights. Includes accommodation, return flights, car rental and Local Travel Insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Sylvia Day se Entwined with You

Gideon en Eva se storie word voortgesit in die kragtige sensuele derde roman van die internasionale Crossfire-trefferreeks. Plaas jou voorafbestelling nou!

Maak onvergeetlike oomblikke joune op DVD en Blu-ray

Ongelooflike winskopie-aanbod – twee vir R99, vir ’n DVD of Blu-ray. Maak onvergeetlike oomblikke in rolprente deel van jou versameling. Koop nou!

Sensasionele besparing op speletjies, nabootsers – bespaar tot 25%

Moenie hierdie fantastiese spesiale aanbod misloop nie: vlieg vliegtuie, wees in beheer van ’n polisiemag in die grootste stede en nog veel meer. Moenie talm nie – die aanbod is net geldig vir ’n beperkte tyd en solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm Weber-aanbod!

57cm kompakte braaitoestel + GRATIS deksel + GRATIS visbraaier vir R1299.95. Solank voorraad beskikbaar is. Stel nou ondersoek in.

Uitverkoping van huisware – bespaar tot R1000

Daar kan kwalik ’n beter aanbod wees. Bespaar tot R1000 op uitgesoekte toerusting en huisware-produkte. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm Weber-aanbod!

57cm kompakte braaitoestel + GRATIS deksel + GRATIS visbraaier vir R1299.95. Solank voorraad beskikbaar is. Stel nou ondersoek in.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.