Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Lonmin wil 'binne strukture' werk

2012-09-20 10:09
Tweets Share Share line Print

Aanwysers

Rand/$ 9.920.36%Goudmynesektor
Rand/£ 15.550.64% 1378.58-1.71%
Rand/€ 13.300.1%Alle aandeleindeks
Goud/oz1372.290.38% 40629.18-0.91%

Johannesburg – Die Lonmin-platinummyn hoop om voortaan “binne strukture en reëls” met werkers te kommunikeer, het sy waarnemende uitvoerende hoof gesê.

“Ons moet werk om die vertroue weer op te bou en om prosesse in plek te stel sodat werkers dit sal goeddink om deur hul vakbonde te werk,” het Simon Scott aan Business Day gesê.

“Ons gaan binne strukture en reëls optree en dit is nie ons bedoeling om voort te gaan om direk met werkers te praat nie.”

Lonmin-werkers het Donderdagoggend teruggekeer werk toe ná ‘n staking van 42 dae, waartydens 46 mense dood is.

Die staking het geëindig nadat die maatskappy die werkers ‘n salarisverhoging van 22% aangebied het, wat gedeeltelik deur ‘n werkerskomitee onderhandel is.

Business Day berig dat Scott huiwerig is om meer besonderhede te gee oor die volle uitwerking van Lonmin se verhoogde loonaanbod.

“Die algehele loonverhoging wissel tussen 11% en 22% , so die koste is êrens tussen dit... Die langtermyn grondbeginsels van platinum is uitstekend, maar in die korttermyn gaan baie noukeurige bestuur nodig wees weens die verhoogde arbeidskoste,” het hy gesê.

– Volg Nuus24 op Twitter
 

- SAPA

Lees meer oor: lonmin  |  lonmin-slagting  |  myne
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
1 reaksie
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

5 foute om nie met ?finansiers te maak

12 Jun 2013

Jy is ’n entrepreneur en het daarom natuurlik ’n droom of twee. Jy soek finansiering en male sonder tal kry jy dit [...]

Iets is vrot in die regering

24 May 2013

Die korporatiewe sektor is nie immuun teen korrupsie nie. Deelnemers aan die internasionale vereniging vir gesert [...]

Sjoe, BarloworldMaponya . . . en al dié motors?

23 May 2013

Die BarloworldMaponya-tak in Orlando-Oos, Soweto, was verlede week so vol nuwe motors dat daar nie parkeerplek vir [...]


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Lee Duke sê... Baie Dankie vir die goeie daad,maar waar het hy so vinning so baie bygemaak in 19 jaar?,deel asb die geheim Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Bedfordview - 15:12 PM
    Road name: N12 / R24 Westbound
    DELAYS on both routes towards Gilloolys Interchange due to a stationary LDV before Van Buuren Road
  • Wednesday Alberton - 15:07 PM
    Road name: R59 Northbound
    DELAYS approaching the N12 Reading Interchange
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.