Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Leë motorsitplekke mors geld

2013-03-08 09:11
Tweets Share Share line Print

Aanwysers

Rand/$ 9.40-0.96%Goudmynesektor
Rand/£ 14.27-0.3% 1365.500%
Rand/€ 12.07-0.61%Alle aandeleindeks
Goud/oz1360.10-0.42% 41413.440%

Kaapstad – Motoriste sal hul vervoeropsies drasties moet heroorweeg in die lig van die huidige petrolprys wat ’n rekordvlak bereik het ná Woensdag se verhoging van 81c per liter, berig Sake24.

Daniël Claassen van find­alift.­co.za sê motoriste ry daagliks in die land rond met miljoene leë sitplekke in motors.

“Leë motorsitplekke word ’n ál groter vermorsing. Om ’n rit te deel, verminder die verbruik van brandstof en lei tot aansienlike kostebesparings.

“As jy ’n jaar lank ’n rit van 25 km werk toe en terug met ’n ander persoon deel, bespaar jy R6 500 se brandstof en slytasie. Deel met twee mense en jy bespaar R8 670. Deel met drie en jy bespaar R9 750.”

Claassen se webwerf word al deur meer as 6 600 Suid-Afrikaners gebruik. Gebruikers registreer gratis, vul die besonderhede van hul daaglikse rit in en soek na gepaste reismaats.

Sodra ’n potensiële reismaat gevind is, kan vei­lige kontak deur die webwerf gereël word. Die Universiteit van Kaapstad en Stellenbosch en die Menlyn Maine-sakepark in Pretoria gebruik die diens om studente en werk­nemers se reiskoste te help verlaag.

– Volg Nuus24 op Twitter
 

Lees meer oor: petrolprys
VOLGENDE OP NUUS24X

SA Roadlink nié gelikwideer

2013-05-18 13:03

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
53 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

SA se volwaardige biobrandstofbedryf kort momentum

20 Mar 2013

Suid-Afrika is een tree nader aan die totstandkoming van ’n volwaardige biobrandstofbedryf nadat die regering ’n l [...]

Skarefinansiering

23 Nov 2012

Daarby blyk beleggers bereid te wees om ’n sprong in die duister te waag deur entrepreneurs te steun wat hul proj [...]

Hoe om ’n beskadigde persoonlike balansstaat te herstel

14 Nov 2012

Die afgelope paar jaar was verwoestend vir die persoonlike balansstate van baie Suid-Afrikaners. ’n Kombinasie van [...]


140
1
1 van 10
 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday Bethlehem - 06:54 AM
    Road name: N5 Both Ways
    Roadworks - two stop / go controls between Bethlehem and Kestell - expect waiting times of up to 15 minutes at each control
  • Thursday Bethlehem - 07:12 AM
    Road name: R76
    ROADWORKS - stop / go controls between Bethlehem and Lindley
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Winchester Mansions

Spend 3 nights at Winchester Mansions from R3 330 per person sharing and pay for 2 nights. Includes accommodation, return flights, car rental and Local Travel Insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Sylvia Day se Entwined with You

Gideon en Eva se storie word voortgesit in die kragtige sensuele derde roman van die internasionale Crossfire-trefferreeks. Plaas jou voorafbestelling nou!

Maak onvergeetlike oomblikke joune op DVD en Blu-ray

Ongelooflike winskopie-aanbod – twee vir R99, vir ’n DVD of Blu-ray. Maak onvergeetlike oomblikke in rolprente deel van jou versameling. Koop nou!

Sensasionele besparing op speletjies, nabootsers – bespaar tot 25%

Moenie hierdie fantastiese spesiale aanbod misloop nie: vlieg vliegtuie, wees in beheer van ’n polisiemag in die grootste stede en nog veel meer. Moenie talm nie – die aanbod is net geldig vir ’n beperkte tyd en solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm Weber-aanbod!

57cm kompakte braaitoestel + GRATIS deksel + GRATIS visbraaier vir R1299.95. Solank voorraad beskikbaar is. Stel nou ondersoek in.

Uitverkoping van huisware – bespaar tot R1000

Daar kan kwalik ’n beter aanbod wees. Bespaar tot R1000 op uitgesoekte toerusting en huisware-produkte. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm Weber-aanbod!

57cm kompakte braaitoestel + GRATIS deksel + GRATIS visbraaier vir R1299.95. Solank voorraad beskikbaar is. Stel nou ondersoek in.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.