Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Krag in SA op 'n naaldpunt

2013-02-22 07:00
Tweets Share Share line Print

Aanwysers

Rand/$ 9.40-0.96%Goudmynesektor
Rand/£ 14.27-0.3% 1365.500%
Rand/€ 12.07-0.61%Alle aandeleindeks
Goud/oz1360.10-0.42% 41413.440%

Pretoria. – Kragvoorsiening in Suid-Afrika is hoogs onseker nadat eenheid 1 van die Koeberg-kragstasie in Kaapstad vroeër vandeesweek ophou werk het, berig Sake24.

Die reserwemarge was Donderdagaand net 1,1% (365 MW). Die internasionale maatstaf is dat die opwekkingsvermoë die vraag met minstens 15% moet oorskry om voorsiening te maak vir onbeplande onderbrekings weens eenhede wat breek.

Die beskikbare opwekkingsvermoë was Donderdagaand 31 803 MW, insluitende dié van die peperduur gasturbines. Die verwagte kragvraag was 31 438 MW en 7 603 MW se opwekkingsvermoë was weens die onderbrekings nie beskikbaar nie.

Die Koeberg-eenheid het outomaties gaan staan weens ’n fout op die elektriese skakelbord.

Intussen is die invoer van elektrisiteit van Cahora Bassa in Mosambiek met die helfte verminder tot 650 MW as gevolg van die skade wat die vloede in Limpopo vroeër aan een van die kraglyne aangerig het.

Eskom sê die werkverrigting van sy eie vloot kragstasies is wisselvallig omdat die druk op kragvoorsiening die beplande instandhoudingswerk wat nodig is om betroubaarheid te verseker, onmoontlik maak.

“Dit is soos ’n motor wat nie gereeld versien word nie en dan onverwags breek, wat ’n mens dan dwing om die herstelwerk in elk geval te doen. Dit word ’n bose kringloop,” het Hilary Joffe, Eskom-woordvoerder, gesê.

Eenheid 1 van Koeberg sal na verwagting “binne dae eerder as weke” weer op dreef wees.

Die herstelwerk aan die Cahora Bassa-kraglyn is vertraag omdat die riviere eers moes sak. Dít sal hopelik binne enkele weke herstel wees, het Joffe gesê.

– Volg Nuus24 op Twitter

Lees meer oor: eskom
VOLGENDE OP NUUS24X

SA Roadlink nié gelikwideer

2013-05-18 13:03

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
37 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

SA se volwaardige biobrandstofbedryf kort momentum

20 Mar 2013

Suid-Afrika is een tree nader aan die totstandkoming van ’n volwaardige biobrandstofbedryf nadat die regering ’n l [...]

Skarefinansiering

23 Nov 2012

Daarby blyk beleggers bereid te wees om ’n sprong in die duister te waag deur entrepreneurs te steun wat hul proj [...]

Hoe om ’n beskadigde persoonlike balansstaat te herstel

14 Nov 2012

Die afgelope paar jaar was verwoestend vir die persoonlike balansstate van baie Suid-Afrikaners. ’n Kombinasie van [...]


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Hans Onrust sê... John Cairns is een Rand poetser die met deze uitspraak zonder twijfel WEL op de verplicht Rand afhankelijken binnen SA doelt, de slager die het eigen vlees keurt en daarmee bepaalde klanten(in SA, met name de opkomende middenklasse die in hun groei volledig aan de Rand hangen) een rad voor ogen draait. Er zijn wel degelijk minstens 10 binnenlandse oorzaken te noemen welke direct in verband staan met de daling van de waarde van de Rand die al 20 jaar duurt en steeds zwaarder op de SA economie drukt waarbij de voordelen voor de export met een goedkopere Rand minder wegen. Een heel voorname oorzaak is hiv/aids. De schrikbarende kosten die onder deze noemer vallen zijn toenemend een wurggreep voor de economische groei van SA en slaan volgens diverse representatieve wetenschappelijke studies zeker 10% weg uit de totale groeicijfers. De politieke situatie met een in absolute meerderheid (2/3) disfunctionerende ANC aan de leiding zal voor het overgrote deel der mensen in het land steeds duurder worden. Dat is absoluut niet te compenseren met 200.000 gegenereerde fake baantjes in ANC gerelateerde functies. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday Bethlehem - 06:54 AM
    Road name: N5 Both Ways
    Roadworks - two stop / go controls between Bethlehem and Kestell - expect waiting times of up to 15 minutes at each control
  • Thursday Bethlehem - 07:12 AM
    Road name: R76
    ROADWORKS - stop / go controls between Bethlehem and Lindley
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Winchester Mansions

Spend 3 nights at Winchester Mansions from R3 330 per person sharing and pay for 2 nights. Includes accommodation, return flights, car rental and Local Travel Insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Sylvia Day se Entwined with You

Gideon en Eva se storie word voortgesit in die kragtige sensuele derde roman van die internasionale Crossfire-trefferreeks. Plaas jou voorafbestelling nou!

Maak onvergeetlike oomblikke joune op DVD en Blu-ray

Ongelooflike winskopie-aanbod – twee vir R99, vir ’n DVD of Blu-ray. Maak onvergeetlike oomblikke in rolprente deel van jou versameling. Koop nou!

Sensasionele besparing op speletjies, nabootsers – bespaar tot 25%

Moenie hierdie fantastiese spesiale aanbod misloop nie: vlieg vliegtuie, wees in beheer van ’n polisiemag in die grootste stede en nog veel meer. Moenie talm nie – die aanbod is net geldig vir ’n beperkte tyd en solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm Weber-aanbod!

57cm kompakte braaitoestel + GRATIS deksel + GRATIS visbraaier vir R1299.95. Solank voorraad beskikbaar is. Stel nou ondersoek in.

Uitverkoping van huisware – bespaar tot R1000

Daar kan kwalik ’n beter aanbod wees. Bespaar tot R1000 op uitgesoekte toerusting en huisware-produkte. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm Weber-aanbod!

57cm kompakte braaitoestel + GRATIS deksel + GRATIS visbraaier vir R1299.95. Solank voorraad beskikbaar is. Stel nou ondersoek in.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.