Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Hoop vir ooreenkoms oor 'fiskale afgrond'

2013-01-01 07:30
Tweets Share Share line Print

Aanwysers

Rand/$ 9.40-0.96%Goudmynesektor
Rand/£ 14.27-0.3% 1365.500%
Rand/€ 12.07-0.61%Alle aandeleindeks
Goud/oz1360.10-0.42% 41413.440%

Washington – Die Withuis en leiers van die Senaat het Maandag 'n ooreenkoms bereik om belastingsverhogings en besuinigingsmaatreëls van die sogenaamde "fiskale afgrond" af te weer – maar die ooreenkoms kan nog in die huis van verteenwoordigers verdeeldheid veroorsaak.

Senators sal oornag stem oor die ooreenkoms, wat volgens senator Joe Lieberman sterk steun onder die Demokrate geniet.

Die ooreenkoms is te laat bereik vir die sperdatum van 1 Januarie, maar met die vakansiedag Dinsdag kan die kongres steeds die voorstel goedkeur en terugdateer om te voorkom dat die skerp belastingstygings in werking tree.

Die voorstel moet egter staan in die huis van verteenwoordigers, waar baie van die Republikeine wat die huis beheer voel pres. Barack Obama doen nie genoeg om regeringsbesteding te besnoei nie.

Die huis van verteenwoordigers sal Dinsdagmiddag vergader.

"Die huis sal sy belofte gestand doen om die Senaat se ooreenkoms te oorweeg as dit goedgekeur word. Die besluit of die huis die ooreenkoms sonder meer sal aanvaar of dadelik sal wil aanpas, sal nie gemaak word tot lede van die huis... in staat was om die wetgewing te hersien nie," het John Boehner, speker van die huis van verteenwoordigers, gesê.

– Volg Nuus24 op Twitter.

- Reuters

Lees meer oor: barack obama  |  vsa  |  ekonomie
VOLGENDE OP NUUS24X

SA Roadlink nié gelikwideer

2013-05-18 13:03

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
3 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

SA se volwaardige biobrandstofbedryf kort momentum

20 Mar 2013

Suid-Afrika is een tree nader aan die totstandkoming van ’n volwaardige biobrandstofbedryf nadat die regering ’n l [...]

Skarefinansiering

23 Nov 2012

Daarby blyk beleggers bereid te wees om ’n sprong in die duister te waag deur entrepreneurs te steun wat hul proj [...]

Hoe om ’n beskadigde persoonlike balansstaat te herstel

14 Nov 2012

Die afgelope paar jaar was verwoestend vir die persoonlike balansstate van baie Suid-Afrikaners. ’n Kombinasie van [...]


140
1
1 van 10
 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday Bethlehem - 06:54 AM
    Road name: N5 Both Ways
    Roadworks - two stop / go controls between Bethlehem and Kestell - expect waiting times of up to 15 minutes at each control
  • Thursday Bethlehem - 07:12 AM
    Road name: R76
    ROADWORKS - stop / go controls between Bethlehem and Lindley
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

PR Eng Civil

Gauteng
Communicate Cape Town IT
R600000 - R800000

Civil Engineer

Gauteng
Communicate Cape Town IT
R450000 - R550000

Senior Civil Engineer

Gauteng
Communicate Cape Town IT
R650000 - R700000

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Winchester Mansions

Spend 3 nights at Winchester Mansions from R3 330 per person sharing and pay for 2 nights. Includes accommodation, return flights, car rental and Local Travel Insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Sylvia Day se Entwined with You

Gideon en Eva se storie word voortgesit in die kragtige sensuele derde roman van die internasionale Crossfire-trefferreeks. Plaas jou voorafbestelling nou!

Maak onvergeetlike oomblikke joune op DVD en Blu-ray

Ongelooflike winskopie-aanbod – twee vir R99, vir ’n DVD of Blu-ray. Maak onvergeetlike oomblikke in rolprente deel van jou versameling. Koop nou!

Sensasionele besparing op speletjies, nabootsers – bespaar tot 25%

Moenie hierdie fantastiese spesiale aanbod misloop nie: vlieg vliegtuie, wees in beheer van ’n polisiemag in die grootste stede en nog veel meer. Moenie talm nie – die aanbod is net geldig vir ’n beperkte tyd en solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm Weber-aanbod!

57cm kompakte braaitoestel + GRATIS deksel + GRATIS visbraaier vir R1299.95. Solank voorraad beskikbaar is. Stel nou ondersoek in.

Uitverkoping van huisware – bespaar tot R1000

Daar kan kwalik ’n beter aanbod wees. Bespaar tot R1000 op uitgesoekte toerusting en huisware-produkte. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm Weber-aanbod!

57cm kompakte braaitoestel + GRATIS deksel + GRATIS visbraaier vir R1299.95. Solank voorraad beskikbaar is. Stel nou ondersoek in.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.