Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Gold Fields-werkers keer terug werk toe

2012-09-01 14:31
Tweets Share Share line Print

Aanwysers

Rand/$ 10.00-0.43%Goudmynesektor
Rand/£ 15.640.08% 1402.580%
Rand/€ 13.40-0.65%Alle aandeleindeks
Goud/oz1366.80-0.02% 41003.250%

Johannesburg – Werkers wat verlede week by Gold Fields se KDC-myn begin staak het, sal Maandag terugkeer werk toe ná 'n geskil oor 'n begrafnispolis, het die National Union of Mineworkers (NUM) Saterdag gesê.

"Lede wil nie hê die myn moet 'n verpligte begrafnisskema implementeer nie, hulle soek opsies," het Lesiba Seshoka, woordvoerder, gesê.

Die mynbestuur het Vrydagaand ingestem dat hulle die polis vrywillig sal maak en werkers sal na verwagting ná die naweek terugkeer werk toe.

Franz Stehring, eenheidsbestuurder van die vakbond Uasa, het gesê die begrafnispolis is tussen die vakbond en die myn onderhandel.

'n Totaal van R69 sou van alle kategorie drie tot agt werkers se salarisse afgetrek word vir die polis, "ongeag of hulle dit wou hê of nie".

Dit was van toepassing op werkers wat lede is van ander vakbonde en dié wat nie geaffilieer is nie, het Stehring gesê.

Uasa het verlede week in 'n brief aan die mynbestuur gesê hy is gekant teen dié besluit en het Vrydagoggend 'n "nie-amptelike" reaksie ontvang dat werkers kan kies of hulle die dekking wou hê.

Gold Fields het Vrydag in 'n verklaring gesê sowat 12 000 werkers het Woensdag met 'n onwettige staking begin.

Peter Turner, hoof van Gold Fields Suid-Afrika, het gesê hoewel die werkers se eise nie duidelik was nie, het die bestuur gewerk om 'n oplossing vir die kwessie te vind.

'n Woordvoerder van die myn kon nie Saterdag vir kommentaar bereik word nie.

– Volg Nuus24 op Twitter

- SAPA

Lees meer oor: gold fields  |  stakings
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
4 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

5 foute om nie met ?finansiers te maak

12 Jun 2013

Jy is ’n entrepreneur en het daarom natuurlik ’n droom of twee. Jy soek finansiering en male sonder tal kry jy dit [...]

Iets is vrot in die regering

24 May 2013

Die korporatiewe sektor is nie immuun teen korrupsie nie. Deelnemers aan die internasionale vereniging vir gesert [...]

Sjoe, BarloworldMaponya . . . en al dié motors?

23 May 2013

Die BarloworldMaponya-tak in Orlando-Oos, Soweto, was verlede week so vol nuwe motors dat daar nie parkeerplek vir [...]


140
1
1 van 10
 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Ashburton - 06:44 AM
    Road name: N3 Northbound
    ROADWORKS - left lane closed between Umlaas Road and the Lion Park exit - delays towards Pietermaritzburg
  • Wednesday Durban - 06:43 AM
    Road name: M4 Southern Freeway Inbound
    STATIONARY TRUCK at the Jacobs exit
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.