Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Gesonde resultate vir Old Mutual

2013-03-05 07:17
Tweets Share Share line Print

Aanwysers

Rand/$ 9.58-0.29%Goudmynesektor
Rand/£ 14.420.39% 1348.560%
Rand/€ 12.320.1%Alle aandeleindeks
Goud/oz1370.00-0.37% 41836.020%

Johannesburg – Die Old Mutual-groep lyk heeltemal anders as drie jaar gelede – en die sukses van die veranderings by dié maatskappy was Vrydag duidelik te sien in sy jongste resultate.

Die groep is herstruktureer, ­koste is verminder, ondernemings wat nie by sy planne inpas nie is verkoop, die skuldverhouding is verminder van 20,1% in 2009 tot 8,5% einde 2012 en die balansstaat is versterk, het Sake24 Dinsdag berig.

Wins uit sy bedrywighede in die ontluikende lande het die afgelope boekjaar ’n stewige ­bydrae tot sy wins gelewer. Die bruto verkope van versekeringsprodukte het met 25% toegeneem tot £11,7 miljard. Die bates onder die groep se bestuur het met 16% gestyg. R5 miljard is bewillig om oor die volgende drie tot vyf jaar bedrywighede in Afrika uit te brei.

Wins uit sy bedrywighede in Afrika het meer as 10% van die wins van sy Suid-Afrikaanse verteenwoordig, en die groep beplan ook om dit teen 2015 tot 15% te verhoog.

Ook in Asië en Latyns-Amerika is goeie resultate behaal – die invloei van geld van kliënte het met 61% gegroei.

Julian Roberts, uitvoerende hoof, het sy tevredenheid uitgespreek met die ­positiewe invloei van geld by al die afdelings.

“Dit dui daarop dat verkope styg en ons daarin slaag om kliënte behou. Dit is ’n goeie teken vir toekomstige groei,” het hy volgens die publikasie gesê.

– Volg Nuus24 op Twitter.

Lees meer oor: old mutual
VOLGENDE OP NUUS24X

FNB-hoof bedank

2013-05-22 10:52

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
6 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

SA se volwaardige biobrandstofbedryf kort momentum

20 Mar 2013

Suid-Afrika is een tree nader aan die totstandkoming van ’n volwaardige biobrandstofbedryf nadat die regering ’n l [...]

Skarefinansiering

23 Nov 2012

Daarby blyk beleggers bereid te wees om ’n sprong in die duister te waag deur entrepreneurs te steun wat hul proj [...]

Hoe om ’n beskadigde persoonlike balansstaat te herstel

14 Nov 2012

Die afgelope paar jaar was verwoestend vir die persoonlike balansstate van baie Suid-Afrikaners. ’n Kombinasie van [...]


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Chris Jonker sê... Verskuif dan die toerismemark na diegene wat nie omgee om visums te kry nie en wat die geld het om 'n agent te betaal om dit vir hulle te doen. Kyk na Indie en China, 40% van die wereld se bevolking bly daar, hoekom nou gatkruip by die Britte. Hulle tyd is verby, dis tyd om aan te beweeg. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Senekal - 06:24 AM
    Road name: R707
    POTHOLES and poor road surface conditions between Senekal and Marquard - proceed with caution
  • Thursday Bethlehem - 06:54 AM
    Road name: N5 Both Ways
    Roadworks - two stop / go controls between Bethlehem and Kestell - expect waiting times of up to 15 minutes at each control
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Bespaar op Bear Grylls se oorlewingsgereedskap!

Is jy ’n rowwe man wat kan grom? Of soek jy na ’n geskenk vir iemand? Loer na die ongelooflike Bear Grylls-oorlewingsgereedskap teen fantastiese pryse. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.