Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Geen rede vir paniek oor petrol

2012-10-02 11:44
Tweets Share Share line Print

Aanwysers

Rand/$ 9.960%Goudmynesektor
Rand/£ 15.610.3% 1371.18-2.24%
Rand/€ 13.35-0.3%Alle aandeleindeks
Goud/oz1373.540.47% 40784.31-0.53%

Johannesburg – Suid-Afrika se Fuel Retailers Association (FRA) sê die publiek hoef nie bekommerd te wees oor brandstofvoorraad nie.

“Ons lede het gebeurlikheidsplanne in plek... met die petrolprys wat vanaand styg, verwag ons ook dat mense na die pompe gaan jaag,” het MC Lamprecht, ‘n woordvoerder, gesê.

Hy sê ‘n tekort aan brandstof in een gebied, beteken nie dat die meeste dele in die land dieselfde geaffekteer gaan word nie.

Burger van der Merwe, ‘n woordvoerder vir Pick n Pay, sê dié maatskappy word glad nie deur probleme met aflewerings geaffekteer nie.

Stakende vragmotorbestuurders wil ‘n salarisverhoging van 12% hê. Loononderhandelinge sal Woensdag voorgesit word.

Volg Nuus24 op Twitter  

- SAPA

Lees meer oor: stakings  |  petrol
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
5 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

5 foute om nie met ?finansiers te maak

12 Jun 2013

Jy is ’n entrepreneur en het daarom natuurlik ’n droom of twee. Jy soek finansiering en male sonder tal kry jy dit [...]

Iets is vrot in die regering

24 May 2013

Die korporatiewe sektor is nie immuun teen korrupsie nie. Deelnemers aan die internasionale vereniging vir gesert [...]

Sjoe, BarloworldMaponya . . . en al dié motors?

23 May 2013

Die BarloworldMaponya-tak in Orlando-Oos, Soweto, was verlede week so vol nuwe motors dat daar nie parkeerplek vir [...]


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Egmond Potgieter sê... Laat my gerus toe om Patrice Motsepe se skenking in verhouding te stel. Die 12 miljoen rand wat hy skenk uit sy fortuin van 20 biljoen rand, is gelyk aan `n skenking van R120 op die R200 000-00 wat ek sterk is. Ek skenk in verhouding 3 keer meer as Patrice, slegs in een maand se tyd - waar sy skenking eenmalig is. Dog ek noem dit maar net vir julle. Lol. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Paulshof - 18:58 PM
    Road name: Witkoppen Road
    TRAFFIC LIGHTS not working at Cambridge Road
  • Wednesday Broadacres - 17:38 PM
    Road name: Cedar Road
    TRAFFIC LIGHTS not working at 3rd Street
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.