Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

'Geen planne' om myne te nasionaliseer

2013-01-18 10:24
Tweets Share Share line Print

Aanwysers

Rand/$ 9.60-2.04%Goudmynesektor
Rand/£ 14.55-1.91% 1333.261.11%
Rand/€ 12.35-2.25%Alle aandeleindeks
Goud/oz1379.66-0.45% 41526.651.09%

Pretoria – Gwede Mantashe, sekretaris-generaal van die ANC, sê die regering het geen planne om onstabiele myne te nasionaliseer nie.

“As die regering verantwoordelikhede [van die myne] oorneem, is dit nie nasionalisering nie,” het hy aan verslaggewers op die kantlyne van ‘n vergadering van die nasionale uitvoerende komitee gesê.

“Ons erf die verantwoordelikhede van kapitaliste wat geld gemaak het en van hul verantwoordelikhede wat saam met die einde van ‘n myn se leeftyd gaan, wil weghardloop.”

Mantashe het reageer op ‘n verklaring wat die Association of Mineworkers and Construction Union (Amcu) vroeër uitgereik het.

Die vakbond meen die regering moet die wêreld se grootste platinum-produsent, Anglo American Platinum (Amplats), nasionaliseer indien die myn voortgaan met sy planne om 14 000 werkers in die pad te steek.

Volg Nuus24 op Twitter

- SAPA

Lees meer oor: amplats  |  sa politiek  |  anc
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
21 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

SA se volwaardige biobrandstofbedryf kort momentum

20 Mar 2013

Suid-Afrika is een tree nader aan die totstandkoming van ’n volwaardige biobrandstofbedryf nadat die regering ’n l [...]

Skarefinansiering

23 Nov 2012

Daarby blyk beleggers bereid te wees om ’n sprong in die duister te waag deur entrepreneurs te steun wat hul proj [...]

Hoe om ’n beskadigde persoonlike balansstaat te herstel

14 Nov 2012

Die afgelope paar jaar was verwoestend vir die persoonlike balansstate van baie Suid-Afrikaners. ’n Kombinasie van [...]


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Janine Nortje sê... Skalla, jy mis die punt. Hulle vereis visums agv van al die vervalsde ID's uit S.A. Nou wil die narre hier dieselfde doen uit pure kinderagtige spite. Nes verdomde 2jarige kinders. ;) Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Tuesday Mayfair - 12:58 PM
    Road name: Church Street Southbound
    DELAYS between Central Avenue and the Main Reef Road exit
  • Tuesday Crown - 12:56 PM
    Road name: M2 Westbound
    DELAYS through the Crown Interchange towards Main Reef Road
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Robo Fish – die troeteldier wat jy moet hê

Robo Fish is die nuutste witwarm speelding! Dit is ongelooflik hoe dit aanskakel sodra dit onderwater is en begin swem. Kry joune nou en kyk hoe jou vis lewendig word. So lewensgetrou die kat sal nie eens die verskil kan sien nie. Plaas jou voorafbestelling nou!

Sylvia Day’s Entwined with You - beskikbaar 31 Mei 2013

Gideon en Eva se storie word voortgesit in die kragtige sensuele derde roman van die internasionale Crossfire-trefferreeks. Plaas jou voorafbestelling nou!

Disney-versameling beskikbaar op DVD - 2 vir R99

Is jou kinders gek oor Disney? Hierdie is die aanbod net vir jou – kies enige 2 van jou gunstelingtitels vir net R99. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.