Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Eskom-verhogings 'nie regverdigbaar'

2013-01-24 17:54
Tweets Share Share line Print

Aanwysers

Rand/$ 9.50-0.92%Goudmynesektor
Rand/£ 14.45-1.16% 1345.702.05%
Rand/€ 12.22-1.18%Alle aandeleindeks
Goud/oz1386.030.01% 41501.511.03%

Kaapstad – 'n Raadgewer vir die nasionale beplanningskommissie het gesê Eskom se aansoek vir 'n jaarlikse tariefverhoging oor die volgende vyf jaar, is nie meer regverdigbaar nie, berig Eyewitness News.

Die Nasionale Energiereguleerder (Nersa) bied tans openbare verhore regoor die land aan om vas te stel wat die gevoel is oor die kragreus se jongste versoek vir 'n verhoging van 16% oor die volgende vyf jaar.

Die prys van elektrisiteit het sedert 2007 met meer as 300% gestyg.

Prof. Anton Eberhard het gesê die regering moet die reguleerder help om 'n meer geskikte prysbeleid vir elektrisiteitsbedryf te vind.

"Dit is die prysbeleid wat ons in staat stel om mededingend te wees, maar dit is ook 'n pryskoste wat gelyk is aan Eskom se bedryfkoste. Dit moet 'n koste wees wat moet probeer om sommige van die groot prysstygings, wat ons ervaar het, egalig te maak."

– Lees meer hier

– Volg Nuus24 op Twitter

Lees meer oor: eskom
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
3 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

SA se volwaardige biobrandstofbedryf kort momentum

20 Mar 2013

Suid-Afrika is een tree nader aan die totstandkoming van ’n volwaardige biobrandstofbedryf nadat die regering ’n l [...]

Skarefinansiering

23 Nov 2012

Daarby blyk beleggers bereid te wees om ’n sprong in die duister te waag deur entrepreneurs te steun wat hul proj [...]

Hoe om ’n beskadigde persoonlike balansstaat te herstel

14 Nov 2012

Die afgelope paar jaar was verwoestend vir die persoonlike balansstate van baie Suid-Afrikaners. ’n Kombinasie van [...]


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Kolie Louw sê... Ek hoop iemand laat sien hulle die lig voordat hulle die waansinnige idee deurvoer Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Tuesday Randburg - 10:23 AM
    Road name: Malibongwe Drive Westbound
    SLOW TRAFFIC approaching C R Swart Drive
  • Tuesday Benoni - 10:22 AM
    Road name: Tom Jones Street Southbound
    SLOW TRAFFIC approaching Ampthill Avenue
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Winchester Mansions

Spend 3 nights at Winchester Mansions from R3 330 per person sharing and pay for 2 nights. Includes accommodation, return flights, car rental and Local Travel Insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Robo Fish – die troeteldier wat jy moet hê

Robo Fish is die nuutste witwarm speelding! Dit is ongelooflik hoe dit aanskakel sodra dit onderwater is en begin swem. Kry joune nou en kyk hoe jou vis lewendig word. So lewensgetrou die kat sal nie eens die verskil kan sien nie. Plaas jou voorafbestelling nou!

Sylvia Day’s Entwined with You - beskikbaar 31 Mei 2013

Gideon en Eva se storie word voortgesit in die kragtige sensuele derde roman van die internasionale Crossfire-trefferreeks. Plaas jou voorafbestelling nou!

Disney-versameling beskikbaar op DVD - 2 vir R99

Is jou kinders gek oor Disney? Hierdie is die aanbod net vir jou – kies enige 2 van jou gunstelingtitels vir net R99. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.