Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Ekonomiese speelveld ongelyk, sê Gigaba

2012-11-16 10:23
Tweets Share Share line Print

Aanwysers

Rand/$ 9.40-0.96%Goudmynesektor
Rand/£ 14.27-0.3% 1365.500%
Rand/€ 12.07-0.61%Alle aandeleindeks
Goud/oz1360.10-0.42% 41413.440%

Johannesburg – Suid-Afrika moet sy ekonomie diversifiseer en in infrastruktuur belê om entrepreneurskap te bevorder, het Malusi Gigaba, minister van openbare ondernemings, Donderdag gesê.

"Die struktuur van die Suid-Afrikaanse ekonomie hou mense terug. Daar is 'n asimmetrie van inligting," het hy by 'n byeenkoms van die swart entrepreneursforum (Sabef) in Johannesburg gesê.

"Ons het entrepreneurskap met valse aannames nagejaag: ons het aangeneem die speelveld is gelyk, in plaas van om te erken dat dit nie is nie."

Grootskaalse beleggings in infrastruktuur het die potensiaal om werksgeleenthede en geleenthede vir entrepreneurskap te skep, het hy gesê.

"Die departement van openbare ondernemings erken dat die vraag wat geskep word deur staatsbeheerde maatskappye se beleggings en besteding 'n belangrike rol speel in die bevordering of onderdrukking van entrepreneurskap."

Transnet en Eskom sal voortaan doelwitte vasstel vir die ontwikkeling van hulle verskaffers wanneer hulle groot infrastruktuurprojekte aanpak, het hy gesê.

"Ons het vir 30 jaar, tot 2005, geen groot beleggings in infrastruktuurontwikkeling gemaak nie," het Gigaba gesê.

"Ons het vir 18 jaar lank 'n eksperiment gedoen. Dit werk nie so goed soos dit moet nie, en dis duidelik dat ons drastiese veranderings moet maak," het hy gesê.

– Volg Nuus24 op Twitter.

VOLGENDE OP NUUS24X

SA Roadlink nié gelikwideer

2013-05-18 13:03

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
16 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

SA se volwaardige biobrandstofbedryf kort momentum

20 Mar 2013

Suid-Afrika is een tree nader aan die totstandkoming van ’n volwaardige biobrandstofbedryf nadat die regering ’n l [...]

Skarefinansiering

23 Nov 2012

Daarby blyk beleggers bereid te wees om ’n sprong in die duister te waag deur entrepreneurs te steun wat hul proj [...]

Hoe om ’n beskadigde persoonlike balansstaat te herstel

14 Nov 2012

Die afgelope paar jaar was verwoestend vir die persoonlike balansstate van baie Suid-Afrikaners. ’n Kombinasie van [...]


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Hans Onrust sê... John Cairns is een Rand poetser die met deze uitspraak zonder twijfel op SA doelt, de slager die het eigen vlees keurt en daarmee bepaalde klanten(in SA) een rad voor ogen draait. Er zijn wel degelijk minstens 10 binnenlandse oorzaken te noemen welke direct in verband staan met de daling van de waarde van de Rand die al 20 jaar duurt en steeds zwaarder op de SA economie drukt waarbij de voordelen voor de export met een goedkopere Rand minder wegen. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday Bethlehem - 06:54 AM
    Road name: N5 Both Ways
    Roadworks - two stop / go controls between Bethlehem and Kestell - expect waiting times of up to 15 minutes at each control
  • Thursday Bethlehem - 07:12 AM
    Road name: R76
    ROADWORKS - stop / go controls between Bethlehem and Lindley
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Winchester Mansions

Spend 3 nights at Winchester Mansions from R3 330 per person sharing and pay for 2 nights. Includes accommodation, return flights, car rental and Local Travel Insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Sylvia Day se Entwined with You

Gideon en Eva se storie word voortgesit in die kragtige sensuele derde roman van die internasionale Crossfire-trefferreeks. Plaas jou voorafbestelling nou!

Maak onvergeetlike oomblikke joune op DVD en Blu-ray

Ongelooflike winskopie-aanbod – twee vir R99, vir ’n DVD of Blu-ray. Maak onvergeetlike oomblikke in rolprente deel van jou versameling. Koop nou!

Sensasionele besparing op speletjies, nabootsers – bespaar tot 25%

Moenie hierdie fantastiese spesiale aanbod misloop nie: vlieg vliegtuie, wees in beheer van ’n polisiemag in die grootste stede en nog veel meer. Moenie talm nie – die aanbod is net geldig vir ’n beperkte tyd en solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm Weber-aanbod!

57cm kompakte braaitoestel + GRATIS deksel + GRATIS visbraaier vir R1299.95. Solank voorraad beskikbaar is. Stel nou ondersoek in.

Uitverkoping van huisware – bespaar tot R1000

Daar kan kwalik ’n beter aanbod wees. Bespaar tot R1000 op uitgesoekte toerusting en huisware-produkte. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm Weber-aanbod!

57cm kompakte braaitoestel + GRATIS deksel + GRATIS visbraaier vir R1299.95. Solank voorraad beskikbaar is. Stel nou ondersoek in.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.