Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Cosatu wil ekonomie 'tot stilstand ruk'

2012-12-07 10:04
Tweets Share Share line Print
Video - Verkeerschaos op hoofweë
Motoriste het gesukkel om by hul bestemmings uit te kom weens Cosatu se protesaksie teen die e-tolstelsel op verkseie hoofweë in Johannesburg. KYK
 

Aanwysers

Rand/$ 9.940.21%Goudmynesektor
Rand/£ 15.580.45% 1379.32-1.66%
Rand/€ 13.33-0.15%Alle aandeleindeks
Goud/oz1370.650.26% 40643.13-0.88%

Johannesburg – Cosatu het by die protesoptog teen die implementering van die omstrede e-tolstelsel gewaarsku dat dié betoging slegs die begin is van wat hy vir volgende jaar beplan.

Jacaranda FM berig die vakverbond het gesê hy sal die ekonomie "tot stilstand ruk" en self méér chaos tydens die oggend se spitsverkeer veroorsaak.

Donderdag se betoging is as 'n reuse-sukses beskryf, met verskeie hoofweë wat tot stilstand gebring is. Volgens berigte het sommige motoriste teen 20 km/h op die snelweë gery.

Motoriste het gesukkel om by hul bestemmings uit te kom, maar die metropolisie sê die betoging het vreedsaam verloop.

Sapa het vroeër berig Cosatu het verlede week gedreig om die provinsie se strate te beset, en hoofweë te versper indien die vakverbond nie positiewe terugvoer op memorandums wat aan talle departemente oorhandig is, kry nie.

Volg Nuus24 op Twitter

Lees meer oor: e-tolstelsel  |  ekonomie  |  cosatu
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
44 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

5 foute om nie met ?finansiers te maak

12 Jun 2013

Jy is ’n entrepreneur en het daarom natuurlik ’n droom of twee. Jy soek finansiering en male sonder tal kry jy dit [...]

Iets is vrot in die regering

24 May 2013

Die korporatiewe sektor is nie immuun teen korrupsie nie. Deelnemers aan die internasionale vereniging vir gesert [...]

Sjoe, BarloworldMaponya . . . en al dié motors?

23 May 2013

Die BarloworldMaponya-tak in Orlando-Oos, Soweto, was verlede week so vol nuwe motors dat daar nie parkeerplek vir [...]


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Anelda Bernardo sê... Well done!!!!!!!!!! sal hom graag wil ontmoet he paar idees. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Pretoria - 14:58 PM
    Road name: N4 Westbound
    ACCIDENT on the side of the road before the N1 Interchange - delays passing the scene
  • Wednesday Benoni - 14:57 PM
    Road name: N12 Westbound
    DELAYS between Snake Road and the Tom Jones Street exit due to roadworks
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.