Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Amplats-werkers terug by myn

2013-01-17 09:08
Tweets Share Share line Print

Aanwysers

Rand/$ 10.21-2.03%Goudmynesektor
Rand/£ 15.78-0.91% 1371.180%
Rand/€ 13.54-1.06%Alle aandeleindeks
Goud/oz1343.43-2.26% 40784.310%

Johannesburg – Werkers van Anglo American Platinum het hul onwettige staking opgeskort en teruggekeer werk toe, het die mynwerkersvakbond Num gesê.

“Die werkers het gisteraand [Woensdag] na hul werk teruggekeer nadat hulle gedurende die dag ooreengekom het om ‘n einde aan die staking te bring,” het Lesiba Seshoka, ‘n woordvoerder, gesê.

“Daar is steeds ‘n paar werkers wat nog nie teruggekeer het nie; veral in die Khomanani-myn, maar ons is daarvan oortuig dat hulle vandag [Donderdag] sal terug keer. Ons volgende stap is om met Amplats te praat.”

Dit volg nadat die platinum-myn vroeër die week gesê het hy gaan vier van sy skagte sluit en sowat 14 000 mense die trekpas gee.

Volg Nuus24 op Twitter

- SAPA

Lees meer oor: amplats  |  stakings  |  myne
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
22 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

5 foute om nie met ?finansiers te maak

12 Jun 2013

Jy is ’n entrepreneur en het daarom natuurlik ’n droom of twee. Jy soek finansiering en male sonder tal kry jy dit [...]

Iets is vrot in die regering

24 May 2013

Die korporatiewe sektor is nie immuun teen korrupsie nie. Deelnemers aan die internasionale vereniging vir gesert [...]

Sjoe, BarloworldMaponya . . . en al dié motors?

23 May 2013

Die BarloworldMaponya-tak in Orlando-Oos, Soweto, was verlede week so vol nuwe motors dat daar nie parkeerplek vir [...]


140
1
1 van 10
 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday Kempton Park - 08:20 AM
    Road name: R24
    TRUCK ACCIDENT at the Barbara Road exit - DELAYS both ways to / from the Airport
  • Thursday Midrand - 08:17 AM
    Road name: N1 Southbound
    STATIONARY VEHICLE in the middle lane before the Buccleuch Interchange - SLOW TRAFFIC from New Road
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.