Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Amplats-afdankings 'regering se skuld'

2013-01-15 15:13
Tweets Share Share line Print

Aanwysers

Rand/$ 9.58-0.29%Goudmynesektor
Rand/£ 14.420.39% 1348.560%
Rand/€ 12.320.1%Alle aandeleindeks
Goud/oz1370.00-0.37% 41836.020%

Johannesburg – Die regering en vakbonde kan die skuld kry vir die beplande afdanking van ongeveer 14 000 werknemers van Anglo American Platinum, het die DA Dinsdag gesê.

Amplats, die wêreld se grootste platinumprodusent, sal vier van sy skagte in Suid-Afrika sluit en sy Union-myn verkoop as deel van 'n grootskaalse herstrukturering van sy bedrywighede, is Dinsdag berig.

Die maatskappy het ook bevestig dat dié herstrukturering tot die verlies van 14 000 poste sal lei. Sowat 13 000 van dié poste sal in Rustenburg alleen verlore gaan.

"[Hierdie]...is 'n gevolg van die giftige kombinasie van 'n regering wat nie die ekonomiese realiteite van die mynwese verstaan nie, en vakbonde wat meer belangstel in hulle eie mag en geld as die werk van hulle lede," het James Lorimer, DA-LP, gesê.

Hy het in 'n verklaring gesê die DA sal ook verskeie veranderings voorstel aan die wysigings wat ter tafel gelê is vir die Wet op die Ontwikkeling van Minerale en Petroleumhulpbronne.

"Elkeen van daardie mynwekers wat hulle inkomste verloor, het die reg om die regering en vakbonde te vra om te verduidelik waarom hulle die las moet dra van die ondoeltreffendheid van die drieparty-alliansie," het Lorimer gesê.

"As die regering nie nou van koers verander nie, sal hierdie werkers en hulle families die eerste van vele wees om hulle inkomste te verloor."

– Volg Nuus24 op Twitter.

- SAPA

Lees meer oor: amplats  |  vakbonde  |  mynwese
VOLGENDE OP NUUS24X

FNB-hoof bedank

2013-05-22 10:52

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
40 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

SA se volwaardige biobrandstofbedryf kort momentum

20 Mar 2013

Suid-Afrika is een tree nader aan die totstandkoming van ’n volwaardige biobrandstofbedryf nadat die regering ’n l [...]

Skarefinansiering

23 Nov 2012

Daarby blyk beleggers bereid te wees om ’n sprong in die duister te waag deur entrepreneurs te steun wat hul proj [...]

Hoe om ’n beskadigde persoonlike balansstaat te herstel

14 Nov 2012

Die afgelope paar jaar was verwoestend vir die persoonlike balansstate van baie Suid-Afrikaners. ’n Kombinasie van [...]


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Maka Drama sê... Wat van huispryse as SA nou regtig in sy kanon is en mense emigreer in hul derduisende en stort al hul eiendomme in die mark? Of gaan so 'n katastrofe wat die regse doemprofete so graag voorspel net nie gebeur nie? Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Senekal - 06:24 AM
    Road name: R707
    POTHOLES and poor road surface conditions between Senekal and Marquard - proceed with caution
  • Thursday Bethlehem - 06:54 AM
    Road name: N5 Both Ways
    Roadworks - two stop / go controls between Bethlehem and Kestell - expect waiting times of up to 15 minutes at each control
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Group Accountant

East Rand
Communicate Cape Town IT
Market Related

Financial Accountant

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town IT
Market Related

Financial Accountant

Sandton
Communicate Cape Town IT
Market Related

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Bespaar op Bear Grylls se oorlewingsgereedskap!

Is jy ’n rowwe man wat kan grom? Of soek jy na ’n geskenk vir iemand? Loer na die ongelooflike Bear Grylls-oorlewingsgereedskap teen fantastiese pryse. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.