Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

500 werkers by Denel dalk afgelê

2012-12-10 17:50
Tweets Share Share line Print

Aanwysers

Rand/$ 9.58-0.32%Goudmynesektor
Rand/£ 14.50-0.63% 1353.720%
Rand/€ 12.39-0.46%Alle aandeleindeks
Goud/oz1386.60-0.05% 40998.580%

Johannesburg – 'n Totaal van 523 werknemers gaan by Denel afgelê word – 'n bewering wat die maatskappy ontken, Solidariteit Maandag gesê.

Jack Loggenberg, woordvoerder van Solidariteit, het gesê die vakbond het verbale bevestiging ontvang dat die 523  vliegtuigspesialiste by Denel afgelê gaan word weens 'n kontrak van die lugmag wat gekanselleer is.

Sinah Phochana, woordvoerder van Denel, het gesê die lot van die 523 werkers is deel van onderhandelings tussen die maatskappy en die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag (SANW), maar geen besluit is nog geneem nie.

"Dit is 'n saak tussen Denel en die SANW. Sodra ons iets finaliseer sal ons verdere inligting kan verskaf."

Sy kon nie bevestig wanneer onderhandelings afgehandel sal wees nie.

Solidariteit het egter gesê hy verwag om Dinsdag 'n geskrewe kennisgewing te ontvang oor die moontlike afleggings en die eerste konsultasies wat op 14 Januarie gaan plaasvind.
      
– Volg Nuus24 op Twitter

- SAPA

Lees meer oor: denel
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
7 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Iets is vrot in die regering

24 May 2013

Die korporatiewe sektor is nie immuun teen korrupsie nie. Deelnemers aan die internasionale vereniging vir gesert [...]

Sjoe, BarloworldMaponya . . . en al dié motors?

23 May 2013

Die BarloworldMaponya-tak in Orlando-Oos, Soweto, was verlede week so vol nuwe motors dat daar nie parkeerplek vir [...]

My laaste middagete saam met Michael Jordaan

23 May 2013

"Iets anders wat baie sterk in my middagete met hom uitgestaan het was die idee dat die bankbedryf ’n agtenswaardi [...]


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Kosie Nel sê... As jy stil bly, dink ander jy weet iets, as jy jou mond oopmaak, hoor ander jy weet niks - Cosatu, moenie julle onkunde so ten toon stel nie! Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Friday Roodepoort - 19:59 PM
    Road name: Ontdekkers Road
    TRAFFIC LIGHTS not working at Ruhama Drive
  • Friday Randburg - 19:58 PM
    Road name: Malibongwe Drive
    TRAFFIC LIGHTS not working at Boundary Road
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Operations Accountant

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town Engineering
R500000 - R600000

Group Financial Manager

Gauteng
Communicate Cape Town Engineering
R650000 - R700000

J2EE / Senior Java Developer

Centurion
Communicate Cape Town Engineering

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

gobii 7” LCD-e-leser in kleur + R160 e-boekkoopbewys – Soos gesien op TV

Lees e-boeke, kyk na video’s en luister na musiek met hierdie ongelooflike e-leser, nou slegs R799. Koop nou.

Witwarm Weber-aanbod!

Kompakte braai van 57cm + GRATIS deksel + GRATIS visbraai vir R1299.95. Terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou.

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Wreck-It Ralph nou beskikbaar

Jy en jou kinders sal dol wees oor hierdie jolige avontuurpretrit van Walt Disney. Beskikbaar op DVD, Blu-ray en in 3D. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.