Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

1time-bankrotskap 'nie Mango se skuld'

2012-11-06 18:00
Tweets Share Share line Print

Aanwysers

Rand/$ 9.40-0.96%Goudmynesektor
Rand/£ 14.27-0.3% 1365.500%
Rand/€ 12.07-0.61%Alle aandeleindeks
Goud/oz1360.10-0.42% 41413.440%

Johannesburg – Malusi Gigaba, minister van openbare ondernemings, het Dinsdag bewerings ontken dat die bekendstelling van die laekoste-lugredery Mango die rede is vir sy mededinger, 1time, se bankrotskap.

"Die bewerings wat gemaak word deur mnr Venter, uitvoerende hoof van Comair Bpk, waarin hy onder andere verwys na Mango as die rede vir 1time se bankrotskap, met meer as 1 000 werknemers wat daaronder ly, is baie ernstig en word gebruik om Mango direk as kommersiële entiteit, en daardeur ook die staat, skade te berokken," het hy gesê.

Gigaba het gesê sy departement is "terneergedruk" oor die ondergang van 1time en die verlies aan werksgeleenthede wat daaruit spruit.

"Dis nie net die werknemers wat direk daaronder ly nie, maar ook hulle families..."

1time het Vrydag aangekondig dat hy aansoek gedoen het om gelikwideer te word, en dat hy sy vlugte onmiddellik sal staak.

Die maatskappy het ongeveer R320 miljoen se korttermynskuld en onderhandel sedert Maart met sy skuldeisers.

Erik Venter, Comair se uitvoerende hoof, het in reaksie op die nuus gesê die lugredery het gesluit omdat sy vloot nie doeltreffend genoeg was nie.

"Ons is egter seker dat 1time in die afwesigheid van die staats­gesubsidieerde Mango genoegsame wins sou maak om sy vloot op te gradeer om volhoubaar te wees oor die lang termyn," het Venter gesê.

– Volg Nuus24 op Twitter.

- SAPA

Lees meer oor: 1time  |  mango  |  lugrederye
VOLGENDE OP NUUS24X

SA Roadlink nié gelikwideer

2013-05-18 13:03

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
12 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

SA se volwaardige biobrandstofbedryf kort momentum

20 Mar 2013

Suid-Afrika is een tree nader aan die totstandkoming van ’n volwaardige biobrandstofbedryf nadat die regering ’n l [...]

Skarefinansiering

23 Nov 2012

Daarby blyk beleggers bereid te wees om ’n sprong in die duister te waag deur entrepreneurs te steun wat hul proj [...]

Hoe om ’n beskadigde persoonlike balansstaat te herstel

14 Nov 2012

Die afgelope paar jaar was verwoestend vir die persoonlike balansstate van baie Suid-Afrikaners. ’n Kombinasie van [...]


140
1
1 van 10
 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday Bethlehem - 06:54 AM
    Road name: N5 Both Ways
    Roadworks - two stop / go controls between Bethlehem and Kestell - expect waiting times of up to 15 minutes at each control
  • Thursday Bethlehem - 07:12 AM
    Road name: R76
    ROADWORKS - stop / go controls between Bethlehem and Lindley
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Winchester Mansions

Spend 3 nights at Winchester Mansions from R3 330 per person sharing and pay for 2 nights. Includes accommodation, return flights, car rental and Local Travel Insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Sylvia Day se Entwined with You

Gideon en Eva se storie word voortgesit in die kragtige sensuele derde roman van die internasionale Crossfire-trefferreeks. Plaas jou voorafbestelling nou!

Maak onvergeetlike oomblikke joune op DVD en Blu-ray

Ongelooflike winskopie-aanbod – twee vir R99, vir ’n DVD of Blu-ray. Maak onvergeetlike oomblikke in rolprente deel van jou versameling. Koop nou!

Sensasionele besparing op speletjies, nabootsers – bespaar tot 25%

Moenie hierdie fantastiese spesiale aanbod misloop nie: vlieg vliegtuie, wees in beheer van ’n polisiemag in die grootste stede en nog veel meer. Moenie talm nie – die aanbod is net geldig vir ’n beperkte tyd en solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm Weber-aanbod!

57cm kompakte braaitoestel + GRATIS deksel + GRATIS visbraaier vir R1299.95. Solank voorraad beskikbaar is. Stel nou ondersoek in.

Uitverkoping van huisware – bespaar tot R1000

Daar kan kwalik ’n beter aanbod wees. Bespaar tot R1000 op uitgesoekte toerusting en huisware-produkte. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm Weber-aanbod!

57cm kompakte braaitoestel + GRATIS deksel + GRATIS visbraaier vir R1299.95. Solank voorraad beskikbaar is. Stel nou ondersoek in.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.