Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 
sake

FNB-hoof bedank

2013-05-22 10:52

Michael Jordaan verlaat aan die einde van die jaar sy posisie nadat hy as hoof van Eerste Nasionale Bank bedank het.

Stewige groei in huismark

2013-05-22 07:17

Huispryse het die laaste paar maande relatief sterk gegroei, maar dié groeikoers is nie in die huidige ekonomiese klimaat volhoubaar nie.

Visums vir Britte 'sleg vir SA se ekonomie'

2013-05-21 10:36

'n Kenner meen Suid-Afrika skiet homself in die voet as hy Britte gaan verplig om visums te kry voordat hulle die land kan binnekom.

Roadlink, bank bereik skikking

2013-05-20 14:00

Die busmaatskappy SA Roadlink het 'n skikking bereik met FirstRand Bank en sal dus nie gelikwideer word nie.

SA Roadlink nié gelikwideer

2013-05-18 13:03

Die busmaatskappy SA Roadlink het berigte dat hy binnekort gelikwideer kan word, as onakkuraat bestempel, en gesê sy bedrywighede gaan voort.

Blaaskans vir Johann Rupert

2013-05-17 11:09

Die miljardêr en voorsitter van Richemont, Johann Rupert, gaan ná die groep se jaarvergadering in September 'n sabbatsjaar neem.

 
Staking by Mercedes-Benz-aanleg:

Staking by Mercedes-Benz-aanleg:  Duisende werkers het met 'n onwettige staking by die Mercedes-Benz-aanleg in Oos-Londen begin. Die staking is as gevolg van spanning oor die maatskappy se planne om sy logistieke afdeling uit te kontrakteer. (Alexander Klein, AFP)

Multimedia   ·   Lesersfoto’s   ·   Nuus in Foto's Stuur vir ons jou foto's  ·  Stuur vir ons jou stories

Rand op swakste vlak in 4 jaar

2013-05-21 08:52

Die rand het weens vrese oor nywerheidsaksie teruggesak tot R9,486 teenoor die Amerikaanse dollar – die swakste vlak in vier jaar.

Duisende werkers staak by Mercedez Benz

2013-05-20 08:14

Duisende werkers by die Mercedes-Benz-aanleg in Oos-Londen het met 'n onwettige staking begin en die maatskappy oorweeg regsaksie.

Dollar gee rand bloedneus

2013-05-18 11:45

Die rand het teen die einde van die week weer tot die laagste vlak in vier jaar teenoor die Amerikaanse dollar verswak.

Ondergrondse staking eindig by Amplats

2013-05-17 10:42

Die ondergrondse staking oor bonusse by Anglo American Platinum se Tumela-myn in Amandelbult, Limpopo, is beëindig.

binne nuus24


 
  • Aanwysers
  • JSE Wenners
  • JSE Verloorders
Prys % Verandering
Rand/$ 9.50 -0.72%
Rand/£ 14.34 0.39%
Rand/€ 12.28 -0.96%
Goud/oz $1393.00 1.1%
Alle Aandeleindeks 41775.75 -0.09%
Brent Crude Oil 103.58 -1.15%
All JSE data is delayed by at least 15 minutes 

SA se volwaardige biobrandstofbedryf kort momentum

20 Mar 2013

Suid-Afrika is een tree nader aan die totstandkoming van ’n volwaardige biobrandstofbedryf nadat die regering ’n l [...]

Skarefinansiering

23 Nov 2012

Daarby blyk beleggers bereid te wees om ’n sprong in die duister te waag deur entrepreneurs te steun wat hul proj [...]

Hoe om ’n beskadigde persoonlike balansstaat te herstel

14 Nov 2012

Die afgelope paar jaar was verwoestend vir die persoonlike balansstate van baie Suid-Afrikaners. ’n Kombinasie van [...]

Nuutste Sake-kommentaar

Penellope Jones sê... High time really because people sometimes get very personal and rude. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Van Reenen - 13:13 PM
    Road name: N3 Northbound
    ACCIDENT 3kms north of the Pyramids Hotel on Van Reenens Pass - expect delays
  • Wednesday Senekal - 06:24 AM
    Road name: R707
    POTHOLES and poor road surface conditions between Senekal and Marquard - proceed with caution
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Bespaar op Bear Grylls se oorlewingsgereedskap!

Is jy ’n rowwe man wat kan grom? Of soek jy na ’n geskenk vir iemand? Loer na die ongelooflike Bear Grylls-oorlewingsgereedskap teen fantastiese pryse. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.