Rugby-wêreldbeker

Wallis verander drie vir uitspeelstryd

2011-10-18 12:10
Tweets Share Share line Print

In-diepte Verslae

WB: Slegs een speler dop opkikkertoets
WB: Slegs een speler dop opkikkertoets

Die Internasionale rugbyraad het onthul dat slegs een speler positief getoets het vir 'n verbode middel tydens die Wêreldbeker in Nieu-Seeland.

Bloudruk vir Fidji-sege
Bloudruk vir Fidji-sege

Die Springbokke se les uit hul sukkelsege oor Wallis is om nie eens ’n sege oor Namibië as vanselfsprekend te aanvaar in die Wêreldbeker-toernooi nie.

Wêreldbeker-rugby: Deel jou foto's
Wêreldbeker-rugby: Deel jou foto's

Die Wêreldbeker-rugbytoernooi skop môre af. Is jy 'n vurige Springbok-ondersteuner? Stuur jou foto's.

Auckland – Wallis het die veteraan-stut Gethin Jenkins as kaptein aangewys vir die Wêreldbeker-uitspeelstryd om die derde plek Vrydag teen Australië.

"Ons voel maar leeg na die naweek se nederlaag. Dit gaan Vrydag 'n ware karaktertoets wees vir albei spanne," het die Drake se breier, Warren Gatland, gesê.

Wallis en Australië pak mekaar weer in Desember wanneer die spanne vir 'n toets by die Millenium-stadion in Cardiff uitdraf.

Vrydag se uitspeelstryd vir die brons medalje is moontlik ook die veteraan-vleuel Shane Williams se laaste vir sy land alhoewel hy te kenne gegee het dat hy graag sy laaste toets voor sy tuisskare wil speel.

Afskoptyd Vrydag by Eden Park is om 09:30 SA tyd.

Wallis:

15. Leigh Halfpenny, 14. George North, 13. Jonathan Davies, 12. Jamie Roberts, 11. Shane Williams, 10. James Hook, 9. Mike Phillips; 8. Ryan Jones, 7. Toby Faletau, 6. Dan Lydiate, 5. Luke Charteris, 4. Bradley Davies, 3. Paul James, 2. Huw Bennett, 1. Gethin Jenkins (kaptein).

Plaasvervangers: Lloyd Burns, Ryan Bevington, Alun Wyn Jones, Andy Powell, Lloyd Williams, Stephen Jones, Scott Williams.

Vir die jongste sportnuus volg Nuus24Sport op Twitter.

Sport24

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne 2011 wêreldbeker

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-17°C A few showers. More sun than clouds. Cool. Pta: 9-23°C Sunny. Mild.
Jhb: 7-20°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 8-23°C Sunny. Mild.
Dbn: 16-26°C Morning clouds. Mild. PE: 16-24°C High level clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...
Vorige uitslae
Datum Tuisspan Uitslag Besoeker
Punteleer
P W PTS
P W PTS
P W PTS
P W PTS
Spanne

Groep A

 
 
 
 

Groep B

 
 
 
 

Groep C

 
 
 
 

Groep D

 
 
 
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Sharan 1.8 Turbo MPV MY01
2006
R 219,995.00

NISSAN

Primastar 1.9 DCi 100 SWB Dsl Bus
2007
R 209,995.00

TOYOTA

Hilux 2.7 VVT-i RB Raider PU MY09
2011
R 246,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

LeapPad

Nou slegs R1 100

Moedig jou kinders aan om ’n sprong te maak na ’n beter toekoms met die LeapPad. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.