Rugby-wêreldbeker

WB: Skotte vies oor doedelsak-verbod

2011-09-20 13:29
Tweets Share Share line Print

In-diepte Verslae

WB: Slegs een speler dop opkikkertoets
WB: Slegs een speler dop opkikkertoets

Die Internasionale rugbyraad het onthul dat slegs een speler positief getoets het vir 'n verbode middel tydens die Wêreldbeker in Nieu-Seeland.

Bloudruk vir Fidji-sege
Bloudruk vir Fidji-sege

Die Springbokke se les uit hul sukkelsege oor Wallis is om nie eens ’n sege oor Namibië as vanselfsprekend te aanvaar in die Wêreldbeker-toernooi nie.

Wêreldbeker-rugby: Deel jou foto's
Wêreldbeker-rugby: Deel jou foto's

Die Wêreldbeker-rugbytoernooi skop môre af. Is jy 'n vurige Springbok-ondersteuner? Stuur jou foto's.

Wellington – Skotse ondersteuners dring aan dat 'n verbod op doedelsakke by Wêreldbeker-stadions in Nieu-Seeland, opgehef word en het organiseerders beskuldig dat hulle dié toernooi se atmosfeer bederf.

Matt Strachan, 'n Skotse rugbyondersteuner, het 'n Facebook-blad gestig nadat hy deur die Nieu-Seelandse polisie gewaarsku is dat hy nie stadions sal mag binnegaan as hy sy doedelsak saambring nie.

"Nadat ek so baie geld spandeer het om na Nieu-Seeland te kom en my land te ondersteun was ek geskok toe ek hoor doedelsakke word nie by stadions toegelaat nie," het hy aan The Scotsman gesê.

"Ek het my doedelsak al by die meeste stadions in Brittanje en Frankryk gespeel en is nog altyd hartlik verwelkom."

"Hoekom na al hierdie jare besluit Wêreldbeker-organiseerders om dit skielik te verban?"

Organiseerders het vanjaar 'n lang lys items wat nie by stadions toegelaat word nie onder andere sambrele, vuvuzelas en ietwat ongewoon – motoronderdele.

Musikale instrumente is ook op die verbode lys.

Strachan het uitgewys dat selfs Richie McCaw, wat van Skotse afkoms is, die doedelsak speel en gesê die idee is in elke geval nie om 'n geraas te maak soos die vuvuzelas by verlede jaar se Wêreldbeker-sokkertoernooi nie.

Skotland se sportminister, Shona Robison, het ook haar stem by die doedelsak-kwessie gevoeg en aan beamptes geskryf om te vra dat die "vergissing" hersien word.

Vir die jongste sportnuus volg Nuus24Sport op Twitter.

Sport24

Lewer kommentaar op hierdie artikel
9 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne 2011 wêreldbeker

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-17°C A few showers. More sun than clouds. Cool. Pta: 9-23°C Sunny. Mild.
Jhb: 7-20°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 8-23°C Sunny. Mild.
Dbn: 16-26°C Morning clouds. Mild. PE: 16-24°C High level clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...
Vorige uitslae
Datum Tuisspan Uitslag Besoeker
Punteleer
P W PTS
P W PTS
P W PTS
P W PTS
Spanne

Groep A

 
 
 
 

Groep B

 
 
 
 

Groep C

 
 
 
 

Groep D

 
 
 
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Sharan 1.8 Turbo MPV MY01
2006
R 219,995.00

NISSAN

Primastar 1.9 DCi 100 SWB Dsl Bus
2007
R 209,995.00

TOYOTA

Hilux 2.7 VVT-i RB Raider PU MY09
2011
R 246,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

LeapPad

Nou slegs R1 100

Moedig jou kinders aan om ’n sprong te maak na ’n beter toekoms met die LeapPad. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.