Rugby-wêreldbeker

Tindall terug vir stryd teen Roemenië

2011-09-22 13:05
Tweets Share Share line Print

In-diepte Verslae

WB: Slegs een speler dop opkikkertoets
WB: Slegs een speler dop opkikkertoets

Die Internasionale rugbyraad het onthul dat slegs een speler positief getoets het vir 'n verbode middel tydens die Wêreldbeker in Nieu-Seeland.

Bloudruk vir Fidji-sege
Bloudruk vir Fidji-sege

Die Springbokke se les uit hul sukkelsege oor Wallis is om nie eens ’n sege oor Namibië as vanselfsprekend te aanvaar in die Wêreldbeker-toernooi nie.

Wêreldbeker-rugby: Deel jou foto's
Wêreldbeker-rugby: Deel jou foto's

Die Wêreldbeker-rugbytoernooi skop môre af. Is jy 'n vurige Springbok-ondersteuner? Stuur jou foto's.

Dunedin - Die Engelse senter Mike Tindall moes vrae oor sy privaatlewe systap nadat hy vir die span wat Saterdag teen Roemenië in Dunedin speel, gekies is.

Die 2003 Wêreldbeker-wenner bevind homself in 'n ongemaklike situasie nadat hy op kringtelevisie saam met 'n blondine in 'n stampvol kroeg gewys is.

Die kringtelevisiebeelde wys hoe Tindall, wat einde Julie in Skotland met Zara Phillips getroud is, intiem met 'n blondine gesels en sy 'n soen op sy kop plant.

Tindall (32) is nie gekies vir die wedstryd teen Georgië nie hoewel die Rose se breier, Martin Johnson, gesê het dit is weens die span se rotasie-beleid en geensins 'n dissiplinêre stap teenoor die speler nie.

Die 32-jarige is een van sewe veranderinge aan die span.

Intussen het Roemenië elf veranderinge gemaak vir die kragmeting teen Engeland.

So lyk die spanne:

Engeland:

15 Ben Foden, 14 Chris Ashton, 13 Manu Tuilagi, 12 Mike Tindall, 11 Mark Cueto, 10 Jonny Wilkinson, 9 Ben Youngs, 8 James Haskell, 7 Lewis Moody (kaptein), 6 Tom Croft, 5 Tom Palmer, 4 Louis Deacon, 3 Dan Cole, 2 Steve Thompson, 1 Alex Corbisiero

Plaasvervangers: 16 Lee Mears, 17 David Wilson, 18 Simon Shaw, 19 Tom Wood, 20 Richard Wigglesworth, 21 Toby Flood, 22 Delon Armitage

Roemenië:

15 Florin Vlaicu, 14 Stefan Ciuntu, 13 Ionel Cazan, 12 Iulian Dumitras, 11 Adrian Apostol, 10 Marin Dumbrava, 9 Lucian Sirbu, 8 Ovidiu Tonita, 7 Sandu Burcea, 6  Cosmin Ratiu, 5 Cristian Petre (kaptein), 4 Valentin Poparlan, 3 Silviu Florea, 2 Bogdan Zebega, 1 Nicolae Nere

Plaasvervangers: 16 Marius Tincu, 17 Paulica Ion, 18 Mihai Macovei, 19 Daniel Ianus, 20 Valentin Calefeteanu, 21 Csaba Gal, 22 Catalin Nicolae

Vir die jongste sportnuus volg Nuus24Sport op Twitter.

Sport24

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne 2011 wêreldbeker

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-17°C A few showers. More sun than clouds. Cool. Pta: 9-23°C Sunny. Mild.
Jhb: 7-20°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 8-23°C Sunny. Mild.
Dbn: 16-26°C Morning clouds. Mild. PE: 16-24°C High level clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...
Vorige uitslae
Datum Tuisspan Uitslag Besoeker
Punteleer
P W PTS
P W PTS
P W PTS
P W PTS
Spanne

Groep A

 
 
 
 

Groep B

 
 
 
 

Groep C

 
 
 
 

Groep D

 
 
 
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Web Developer

JHB - Northern Suburbs
Communicate Bruma IT Delivery
R280000 - R350000

SharePoint Developer

JHB - Eastern Suburbs
Communicate Bruma IT Delivery
R420000 - R550000

Senior Java Developer/ Java Team leader

JHB - Northern Suburbs
Communicate Bruma IT Delivery
R380000 - R504000

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Sharan 1.8 Turbo MPV MY01
2006
R 219,995.00

NISSAN

Primastar 1.9 DCi 100 SWB Dsl Bus
2007
R 209,995.00

TOYOTA

Hilux 2.7 VVT-i RB Raider PU MY09
2011
R 246,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

LeapPad

Nou slegs R1 100

Moedig jou kinders aan om ’n sprong te maak na ’n beter toekoms met die LeapPad. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.