Rugby-wêreldbeker

O'Connor en spanmaats in beweerde bakleiery

2011-08-22 14:19
Tweets Share Share line Print

In-diepte Verslae

WB: Slegs een speler dop opkikkertoets
WB: Slegs een speler dop opkikkertoets

Die Internasionale rugbyraad het onthul dat slegs een speler positief getoets het vir 'n verbode middel tydens die Wêreldbeker in Nieu-Seeland.

Bloudruk vir Fidji-sege
Bloudruk vir Fidji-sege

Die Springbokke se les uit hul sukkelsege oor Wallis is om nie eens ’n sege oor Namibië as vanselfsprekend te aanvaar in die Wêreldbeker-toernooi nie.

Wêreldbeker-rugby: Deel jou foto's
Wêreldbeker-rugby: Deel jou foto's

Die Wêreldbeker-rugbytoernooi skop môre af. Is jy 'n vurige Springbok-ondersteuner? Stuur jou foto's.

Sydney – Die Wallabies se drie opwindendste agterlynspelers was na bewering in November verlede jaar betrokke in ’n dronkbakleiery in Parys.

Die drie ster-agterspelers is gewoonlik onafskeidbaar in die Wallaby-kamp, maar dié beweringe kon nie op ’n slegter tyd gekom het vir Robbie Deans se span nie.

Volgens TV-berigte het James O'Connor en die spelskepper-losskakel Quade Cooper ’n paar dae voor die laaste toets van die seisoen teen Frankryk, ’n laataand-onderonsie met hul spanmaat Kurtley Beale gehad.

Die beweerde bakleiery het klaarblyklik nie die Wallabies beïnvloed nie, want hulle het ’n paar dae later die Hane in die Stade Francais met 59-16 pak gegee.

Die Australiese Rugbyunie (ARU) het gesê hy het met ’n ondersoek na die beweringe begin nadat koerante berig het oor ’n voorval in Parys waar alkohol betrokke was.

’n ARU-woordvoerder het gesê al die betrokke partye is ondervra, maar die ondersoek sal Dinsdag voortduur wanneer Deans sy 22-tal vir Saterdag se Drienasies-wedstryd teen die All Blacks bekend maak.

“Ons sal nie spelers op hul name noem nie,” het ’n ARU-woordvoerder aan AP gesê."

“Beweringe van ’n voorval verlede jaar in Parys is deur die media onder ons aandag gebring. Geen klagtes is gelê nie en ons kon nie vasstel of die polisie betrokke was nie.”

TV-nuus het ook beweer Cooper en van sy spanmaats is verbied om te drink ná wangedrag met die aanvang van die toer na Hongkong einde verlede jaar.

O’Connor is Maandag ’n boete van AUS$10,000 (sowat R75 000) en ’n skorsing van een wedstryd opgelê omdat hy Donderdag se span-aankondiging en -foto misgeloop het ná ’n beweerde drinkery in Sydney.
 

- SAPA

Lewer kommentaar op hierdie artikel
11 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne 2011 wêreldbeker

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-17°C A few showers. Afternoon clouds. Cool. Pta: 9-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 8-23°C Sunny. Mild.
Dbn: 16-26°C Morning clouds. Mild. PE: 16-24°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...
Vorige uitslae
Datum Tuisspan Uitslag Besoeker
Punteleer
P W PTS
P W PTS
P W PTS
P W PTS
Spanne

Groep A

 
 
 
 

Groep B

 
 
 
 

Groep C

 
 
 
 

Groep D

 
 
 
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

J2EE Developer

JHB - Northern Suburbs
Communicate Bruma IT Delivery
R200000 - R300000

JAVA Developer

JHB - Central
Communicate Bruma IT Delivery
R200000 - R300000

Web Developer

JHB - Central
Communicate Bruma IT Delivery
R200000 - R300000

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

OPEL

Corsa 1.4 Club Utility MY08 PU
2009
R 104,990.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2008
R 74,995.00

MITSUBISHI

Triton 2.4 MPi D-Cab PU MY08
2008
R 179,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

LeapPad

Nou slegs R1 100

Moedig jou kinders aan om ’n sprong te maak na ’n beter toekoms met die LeapPad. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.