Nóg 'n Bok-slot beseer
2011-09-16 11:01
In-diepte Verslae
Die Internasionale rugbyraad het onthul dat slegs een speler positief getoets het vir 'n verbode middel tydens die Wêreldbeker in Nieu-Seeland.
Die Springbokke se les uit hul sukkelsege oor Wallis is om nie eens ’n sege oor Namibië as vanselfsprekend te aanvaar in die Wêreldbeker-toernooi nie.
Johannesburg – Die Springbok-slot Johann Muller kon nie 'n fiksheidstoets slaag nie en sal deur die flank Francois Louw, vir Saterdag se Wêreldbeker-wedstryd teen Fidji in Wellington, op die plaasvervangersbank vervang word.
Willem Alberts is die slot-reserwe. Die Springbok-afrigter Peter de Villiers sê dit is nie 'n ideale situasie nie, maar daar is voorsiening vir so gebeurtenis gemaak in die wedstrydbeplanning.
So lyk die spanne:
Suid-Afrika: 15 Pat Lambie, 14 Odwa Ndungane, 13 Jaque Fourie, 12 Frans Steyn, 11 JP Pietersen, 10 Morne Steyn, 9 Fourie Du Preez, 8 Pierre Spies, 7 Schalk Burger, 6 Heinrich Brussow, 5 Danie Rossouw 4 Bakkies Botha, 3 Jannie Du Plessis, 2 John Smit (kaptein), 1 Gurthro Steenkamp
Plaasvervangers: 16 Bismarck du Plessis 17 Tendai Mtawarira 18 Francois Louw 19 Willem Alberts 20 Fancois Hougaard 21 Ruan Pienaar 22 Juan de Jongh
Fidji: 15 Kini Murimurivalu, 14 Vereniki Goneva, 13 Gaby Lovobalavu, 12 Seremaia Bai, 11 Naipolioni Nalaga, 10 Waisea Sedre Luveniyali, 9 Nemia Kenatale, 8 Sakiusa Matadigo, 7 Akapusi Qera, 6 Dominiko Maiwiriwiri Waqaniburotu, 5 Wame Lewaravu, 4 Leone Nakarawa, 3 Deacon Manu (kaptein), 2 Sunia Koto, 1 Campese Ma'afu
Plaasvervangers: 16 Telemaitoga Dautu Tuapati, 17 Waisea Nailago, 18 Netani Edward Talei, 19 Sisa Koyamaibole, 20 Vitori Tomu Buatava, 21 Nicky Little, 22 Gaby Lovobalavu
Vir die jongste sportnuus volg Nuus24Sport op Twitter.
– Sport24