Die Franse rugbyspan is beboet omdat hulle nader gestap het tydens die All Blacks se haka vir die Wêreldbeker-eindstryd in Auckland.
Die Franse Wikipedia-profiel van Craig Joubert is geskend kort nadat hy die eindfluitjie in die Wêreldbeker-eindstryd geblaas het.
Die Internasionale rugbyraad het onthul dat slegs een speler positief getoets het vir 'n verbode middel tydens die Wêreldbeker in Nieu-Seeland.
Die Springbokke se les uit hul sukkelsege oor Wallis is om nie eens ’n sege oor Namibië as vanselfsprekend te aanvaar in die Wêreldbeker-toernooi nie.
Die Wêreldbeker-rugbytoernooi skop môre af. Is jy 'n vurige Springbok-ondersteuner? Stuur jou foto's.
Auckland – Die Hane het ten spyte van 'n begeesterde vertoning deur Wallis daarin geslaag om vir hulle 'n plek in die Wêreldbeker-eindstryd los te speel.Wallis, wat vir die grootste deel van die wedstryd met slegs 14 man gespeel het nadat hul kaptein, Sam Warburton, met 'n rooi kaart gestraf is, het deurentyd groot druk op Frankryk geplaas. Hulle kon egter nie daarin slaag om die nodige punte aan te teken nie.Die eindtelling was 9-8 in Frankryk se guns.Puntemakers:WallisDrie: Mike Phillips. Strafskop: James HookFrankryk Strafskoppe: Morgan Parra (3)– Vir die jongste sportnuus volg Nuus24Sport op Twitter.
Mike Tindall is met sowat R315 000 beboet en uit Engeland se rugbyspan geskop oor sy gedrag by vanjaar se WB-rugbytoernooi.
Kyk na 'n demonstrasie van Rugby24, ’n iPad-program wat jou oor die WB vertel.
Suid-Afrika se Bakkies Botha het vir Chuck Norris van sy grappie-troon afgestamp.
Kyk na 'n video waar die Bokke hul Canterbury-oefentruie aanpas.
Die man met die snor en die sêgoed gesels oor sy lewe, leierskap en moeilike besluite.
Edenvale - 07:35:41 AM DELAYS approaching the Linksfield Road exit due to an accident on the opposite side of the carriageway Nog verkeersverslae
JHB - CentralCommunicate Bruma IT DeliveryR200000 - R300000
JHB - Northern SuburbsCommunicate Bruma IT DeliveryR280000 - R350000
JHB - Eastern SuburbsCommunicate Bruma IT DeliveryR420000 - R550000
Tazz 130 5-dr MY002001R 51,995.00
Corolla Verso 180 MPV2004R 109,990.00
Z3 3.2 M Coupe2001R 209,995.00
Houses R 1 850 000
Houses R 2 249 000
Houses R 1 275 000
Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.
Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.
Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.
Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.
Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.
Moedig jou kinders aan om ’n sprong te maak na ’n beter toekoms met die LeapPad. Koop dit nou.
Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!